Return to search

Kommunikasie deur konfrontasie : Christelike sending en die Islamic propagation Centre International

Text in Afrikaans / Hierdie studie kom voort uit die groeiende behoefte
onder Christene in Suid-Afrika om die evangelie aan
Moslems te kommunikeer. Die vertrekpunt van die studie
is in 'n charismaties-evangeliese teologie, 'n tradisie
wat tot op hede nog nie ernstige teologiese aandag aan
getuienis teenoor Moslems gegee het nie. Dit gee 'n
oorsig oor die herkoms van Suid-Afrikaanse Moslems en
konsentreer dan op die uitdaging wat aan Christene
gestel word deur die aktiwiteite van Mnr. Ahmed Deedat
en die Islamic Propagation Centre International (IPCI).
Die ontstaan van die IPCI en die inhoud van hulle openbare
debatte en publikasies word eerstens ontleed.
Daarna word die programme van drie Christengroepe, wat
pertinent op die aktiwiteite van die IPCI reageer, beskryf
en geevalueer. In 'n slothoofstuk word riglyne
neergele vir 'n alternatiewe benadering teenoor Moslems
wat klem le op die plaaslike gemeente en op
vriendskapevangelisasie / This study emerges from a growing desire of Christians
in South Africa to communicate the gospel to Muslims.
The starting point of the study is in a charismaticevangelical
theology, a tradition which has not yet
given serious theological attention to Christian witness
to Muslims. It gives a survey of the origin of
South African Muslims and then concentrates on the
challenge presented to Christians by the activities of
Mr. Ahmed Deedat and the Islamic Propagation Centre International
(IPCI). First of all the development of the
IPCI and the content of its public debates and publications
are analysed. Then the programmes of three Christian
groups that have have reacted pertinently to the
IPCI are described and evaluated. In a closing chapter
some guidelines are given for an alternative approach
to Muslims which emphasises the local congregation and
f~iendship evangelism / Christian Spirituality, Church History and Missiology / M. Th. (Sendingwetenskap)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/16346
Date11 1900
CreatorsCarstens, Johan
ContributorsKritzinger, J. N. J. (Johannes Nicolaas Jacobus) d1950-
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (v, 182 leaves)

Page generated in 0.0021 seconds