Return to search

Spirituality in business : an investigation into spirituality, spiritual leadership and organisational performance.

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2008. / ENGLISH ABSTRACT: The integration of spirituality into the workplace is leading to a change in the lives of
business leaders and employees. It is becoming evident that spirituality in the
workplace is not only having an effect on a personal level through dimensions such
as improved well-being, greater connectedness, self-awareness and wholeness, but
also improving organisational performance and giving organisations a competitive
edge.
The objective of this research document is to illustrate the relationship between
Spiritual Leadership and positive Organisational Performance.
Employees are coming to work for more than just economic prosperity; they are
searching for meaning in their work and spiritual leaders need to transform business
to enhance not only the well-being of employees and help them with their search for
meaning, but also increase their performance excellence.
One of the most important new strategic drives for leaders is to be spiritual leaders
and therefore create a place of work which provides both a challenging work
environment and a work environment which provides a sense of meaning for
employees.
Spiritual leadership leads to the transformation of the workplace into an environment
which incorporates productivity, wholeness, meaning, creativity and connectedness. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die integrasie van spiritualiteit in die werksplek lei tans tot 'n verandering in die
lewens van besigheidsleiers en werkememers. Dit is besig om duidelik te word dat
spiritualiteit in die werksplek nie net 'n invloed het op 'n persoonlike vlak deur faktore soos verbeterde gesondheid, groter verbondenheid, self-bewustheid en heelheid het nie, maar dat dit ook lei tot 'n verbetering in besigheids prestasie en dat dit besighede
'n kompeterende voordeel kan bied.
Die oogmerk van hierdie studie is om die verhouding tussen spirituele leierskap en verbeterde besigheids prestasie toe te lig.
Werknemers gaan werk toe op soek na meer as net ekonomiese vooruitgang; hulle
is op soek na betekenis in hul werk en die spirituele leier moet besigheid vervorm om
nie net die welstand van die werknemer te verbeter en hulle met hul soektog na
betekenis te help nie, maar ook werksprestasie verbeter.
Een van die belangriskte nuwe strategiese rigtings vir beisgheidsleiers is om
spirituele leiers te wees en daardeur 'n werksplek te skep wat beide 'n uitdagende
werksomgewing is, sowel as 'n werksomgewing waarin die werknemer betekenis kan
vind.
Spirituele leierskap lei tot die transformasie van die werksplek tot 'n omgewing wat
produktiwiteit, heelheid, betekenis, kreatiwiteit en verbondenheid insluit.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/18193
Date12 1900
CreatorsNel, Andre
ContributorsKatz, Rob, Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. Graduate School of Business.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.002 seconds