Summaries in Afrikaans and English / The goal of this study is to understand the phenomenon of self mutilation by
adolescents, with whom there is no developmental or mental barrier, from an
educational-psychological perspective.
A literature study was undertaken to investigate the nature, classification, causes
and treatment of self mutilation, as well as the Educational Psychological Relations
Theory. The self mutilation of adolescents was placed within the Educational
Psychological Relations Theory framework.
The research results showed that selfmutilation, with adolescents with whom there is
no developmental or mental barrier, is a symptom of disharmonic intra- and
interpsychic processes, as it is understood within the Educational Psychological
Relations Theory. Self mutilation is used as a coping mechanism to regulate
unpleasant emotional experiences. The empirical study also showed that an
impoverished educational climate contributes to the development of self mutilation by
adolescents. / Die doel van hierdie studie is om die verskynsel van selfmutilering by adolessente,
by wie daar nie ontwikkelings- of geestesgestremdheid aanwesig is nie, vanuit 'n
opvoedkundig-sielkundige perspektief te verstaan.
Aan die hand van die literatuurstudie is die aard, klassifisering, oorsake en
behandeling van selfmutilering, asook die Opvoedkundig-Sielkundige Relasieteorie
verken. Die Opvoedkundig-Sielkundige Relasieteorie is as raamwerk gebruik
waarbinne die verskynsel van selfmutilering by adolessente ondersoek is.
Die navorsingsresultate het aan die lig gebring dat selfmutilering, by adolessente by
wie daar nie geestes- of ontwikkelingsgestremdheid teenwoordig is nie, 'n simptoom
is van disharmoniese intra- en interpsigiese gebeure soos dit verstaan word binne
die Opvoedkundig-Sielkundige Relasieteorie. Selfmutilering word gebruik as 'n
verdedigingsmeganisme waarmee onaangename belewinge gereguleer word. Die
empiriese studie het ook getoon dat 'n onbevredigende opvoedingsklimaat 'n groot
bydrae lewer tot die ontwikkeling van selfmutilering by adolessente. / Educational Studies / M. Ed. (with specialiation in Guidance and Counseling)
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/1776 |
Date | 31 December 2006 |
Creators | Wehmeyer, Welma |
Contributors | Roets, H.E. (Hester Elizabeth) |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | English |
Detected Language | Unknown |
Type | Dissertation |
Format | 1 online resource (107 leaves : ill. (some col.)) |
Page generated in 0.0023 seconds