Return to search

Afrikanisering en universiteitsonderwys : 'n histories-opvoedkundige deurskouing en evaluering

Text in Afrikaans / Afrikanisering en universiteitsonderwys: 'n histories-opvoedkundige deurskouing en
evaluering
In hierdie studie is 'n beskrywing van en verklaring vir die ontstaan, ontwikkeling en betekenis van die
begrip afrikanisering gegee. Daar is bevind dat die begrip afrikanisering 'n emosiebelaaide en polities
sensitiewe begrip is wat saam met verbandhoudende begrippe soos Afrika-persoonlikheid, Negritude,
Afrosentrisme, Ethiopianisme, lokalisering en swartbewussyn 'n ge"integreerde deel vorm van die strewe
om nie net politieke onafhanklikheid vir Afrika-kolonies en Afrikane te verkry en te handhaaf nie, maar
om hierdie onafhanklikheid ook op sosio-ekonomiese en kulturele gebiede te verseker. Die standpunte
van verskeie pleitbesorgers van afrikanisering is ontleed en na aanleiding daarvan is 'n vergelyking
tussen vroeere afrikaniseringspogings in Brits Wes-Afrika en die in Suid-Afrika getref. Nadat 'n aantal
implikasies van afrikanisering vir Suid-Afrikaanse universiteite aangedui is, is enkele toekomsperspektiewe
rakende die afrikanisering van universiteite in Suid-Afrika geformuleer. / Africanisation and university education: an historical-educational explication and evaluation
In this study a description of and explanation for the origin, development and meaning of the concept africanisation is given. It can be concluded that the concept africanisation is emotive and politically
sensitive and together with related concepts such as African personality, Negritude, Afrocentrism, Ethiopianism, localisation and Black consciousness it forms an integrated part of the aspiration not only to gain and maintain political independence for African colonies and Africans, but also to secure this identity in the socio-economic and cultural fields. The views of various advocates/proponents of africanisation were analysed and based on this analysis a comparison between the earlier africanisation attempts in British West Africa and those in South Africa was drawn. After some implications of
africanisation for South African universities were indicated, a number of future perspectives with regard to the africanisation of universities in South Africa were formulated. / Educational Studies / D. Ed. (Historiese Opvoedkunde)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/17916
Date06 1900
CreatorsCoetzee, Susanna Abigaêl
ContributorsBooyse, J. J. (Johannes Jacobus), 1952-
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format1 online resource (vi, 262 leaves)

Page generated in 0.0014 seconds