Return to search

A skopos-based analysis of Breytenbach’s Titus Andronicus

Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2012. / ENGLISH ABSTRACT: Breyten Breytenbach's Afrikaans translation of William Shakespeare's Titus Andronicus is
a little known member of the corpus of Afrikaans Shakespeare plays. Published without
annotations in South Africa in 1970 and performed in Cape Town in the same year, it has
never been performed again and the text has attracted no academic review or led to any
subsequent editions. However, situated in 1970 in the heyday of the Apartheid regime, the
play's production broke attendance records in Cape Town and was accompanied by
substantial public controversy.
In this thesis, the author analyses Breytenbach's translation in order to determine whether
the translator had an ideological agenda in performing the translation. The analysis is
based on a preliminary discussion of culture and ideology in translation, and then uses the
Skopostheorie methodology of Hans J. Vermeer (as developed by Christiane Nord) to
assess the translation situation and the target text. The target text has been analysed on
both a socio-political and microstructural level.
The summary outcome of the analysis is that the translator may possibly have tried to
promote an anti-Apartheid ideology by translating the play. The outcome is based on
several contextual factors such as the socio-political situation in South Africa in which the
translated play was published and performed, the translator's stated opposition to the
Apartheid system, the choice of Titus Andronicus for translation and production, and to a
lesser extent the level of public controversy that accompanied the target text's production
in the theatre. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Breyten Breytenbach se Afrikaanse vertaling van William Shakespeare se Titus
Andronicus is 'n min bekende eksemplaar van die versameling Shakespeare toneelstukke
in Afrikaans. Dit is sonder enige annotasies in 1970 in Suid-Afrika uitgegee, en is dieselfde
jaar in Kaapstad opgevoer. Sedertdien is dit nooit weer opgevoer nie, en die teks het geen
akademiese kritiek ontlok nie. Die teks is ook nooit weer herdruk nie. Maar in 1970, tydens
die toppunt van die Apartheidregime, het hierdie toneelstuk se opvoering
bywoningsrekords oortref en dit is deur aansienlike openbare omstredenheid gekenmerk.
In dié tesis ontleed die skrywer Breytenbach se vertaling om te bepaal of die vertaler 'n
ideologiese agenda in die vertaling van die toneelstuk gehad het. Die ontleding word op 'n
voorlopige bespreking van kultuur en ideologie in die vertaalproses gegrond, en maak dan
gebruik van die Skopostheorie van Hans J. Vermeer (soos verwerk deur Christiane Nord)
om die omstandighede ten tyde van die vertaalproses sowel as die doelteks self te
ontleed. Die doelteks is op sowel sosiaalpolitiese as mikrostrukturele vlak ontleed.
Die samevattende uitkoms van die ontleding is dat die vertaler moontlik 'n anti-Apartheid
ideologie probeer bevorder het deur hierdie toneelstuk te vertaal. Hierdie uitkoms is
gegrond op verskeie samehangende faktore, soos die sosiaalpolitiese omstandighede in
Suid-Afrika waarin die toneelstuk uitgegee en opgevoer is, die vertaler se vermelde
teenkanting teen die Apartheidstelsel, die keuse van Titus Andronicus vir vertaling en
opvoering, en tot 'n mindere mate die vlak van openbare omstredenheid wat gepaard
gegaan het met die doelteks se opvoering in die teater.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/20107
Date03 1900
CreatorsGreen, Benjamin Stephen
ContributorsFeinauer, Anna Elizabeth, Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Afrikaans and Dutch.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format286 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0027 seconds