Return to search

Mainstreaming corporate social investment : a sustainability model for donors and non-profit organisations reaching the bottom of the pyramid

Thesis (MBA (Business Management))--University of Stellenbosch, 2009. / ENGLISH ABSTRACT: The purpose of this research report is focused on stating a case for the strategic value to be gained from an alignment of company strategies with the needs of the bottom of the pyramid (BOP), as well as an analysis of the relationship and conditions of support between the donor and receipient of corporate social investment. The report will focus on the relationship of the business sector with the triple bottom line, more specifically the social development component - the relationship of the recipients with the business reaching out to them; and the contribution it makes to sustainability. Corporate social investment (CSI) is most often measured in non-economic terms. In continuation of establishing the link between CSI and sustainability, the report will: • Provide evidence of the strategic advantage a high emphasis on sustainability initiatives bring about for the business sector. • Address the direct relationship between the economic performance of a company and their corporate social investment achievements. • Highlight the close relation between social and environmental perfonnance of business and the link to continued business competitiveness and long-term sustainability. • Support a better understanding for the need for business and non-profits to form partnerships to add value to the long-term sustainability of communities through CSI. • Highlight the role NGOs and other socially concerned groups can play in engaging with the business sector (CSR Investors) as well as the people at the "Bottom of the Pyramid". • Develop a model for use by any partner on either end of CSI initiatives which will serve as a guideline for mainstreaming CSI. NGOs within the non-profit sector have a very specific role to play in the sustainability context. This statement also translates as to stating that the NGO should be the main partner in linking the business sector with the social development within the community. The role of NGOs, the non-profit sector in the community, is key to corporate companies opening the door to BOP markets. This view is supported by Prahalad and Hart (2005:32) stating that NGOs and other concerned social groupings are by far the lead experimenters in BOP markets. GRI indicators and guidelines playa dominant role in linking social development as component of the triple bottom line to sustainability. This is also confinmed by sustainability reports of a selection of businesses evaluated and compared. The model developed gives attention to the process of embedding CSR in the business profile, with factors influencing this process and activities acting as drivers. The change needed requires a certain quality of leadership, not only from the management of the business, but also from the govemance structure in place. Answering in these requirements will ensure the identification of strategiC issues and effective strategies to address them. The role of indigenous governance systems is highlighted to support the objective of reaching the BOP. The model provides guidance on the calculation of a return on CSR, the indicators of growth and success and the expected outcomes. The task of fitting a non profit organisation to a potential partner in the business sector continues to be a challenge, a strategiC move critical for the long-tenm sustainability of society. It cannot be dealt with in the enclosed boundaries of a research report and is a living activity that needs to be practiced. Innovation, skill, will-power and ethical leadership and govemance will continue to be instrumental for success. It is therefore critical that the buy-in comes from all levels of business, to allow for true sustainability of services and products. Eventually the true measure for success will be the extent to which the BOP benefits from the "exercise" economically and socially, the extent to which the businesses can add to their profit margin with incorporation of serving the BOP. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van hierdie navorsingsverslag is om 'n besigheidsaak te staaf. Die fokus is op die verkryging van 'n strategiese waarde uit die ooreenstemming van besigheidstrategiee met die behoeftes van gemeenskappe aan die onderkant van die ekonomiese piramide (BOP). Die fokus is verder op die analise van die verhoudings en voorwaardes vir ondersteuning tussen die gewer en die ontvanger van korporatiewe sosiale beleggings (CSI). Die verslag sal fokus op die verhouding tussen die besigheidsektor en die "triple bottom line", meer spesifiek die sosiale onlwikkelingskomponent - die verhouding tussen die ontvangers en die besighede wat uitreik na hulle; en die bydrae wat dit maak tot volhoubaarheid. Korporatiewe sosiale belegging (CSI) word gewoonlik gemeet in nie-ekonomiese terme. Ter voortsetting van die vestiging van die skakeling tussen CSI en volhoubaarheid, hanteer die verslag ook die volgende: • Dit gee bewyse van die strategiese voordeel wat verkry sal word uit 'n sterk klem op volhoubaarheidinisiatiewe wat voortgebring word vir die besigheidsektor. • Dit spreek die direkte verhouding aan tussen die ekonomiese prestasie van 'n besigheid en hul prestasies op die terrein van CSI. • Dit plaas nadruk op die noue verhouding tussen die sosiale en omgewingsprestasies van die besigheid en die konneksie daarvan met die mededingendheid van die besigheid en langtermynvolhoubaarheid. • Dit ondersteun 'n beter begrip vir die behoeftes van besighede en niewinsgewende organisasies (NGO's) aan vennootskappe ten einde waarde toe te voeg tot langtermynvolhoubaarheid van gemeenskappe deur korporatiewe sosiale beleggings. • Dit beklemtoon die rol wat NGO's en ander sosiale bewustheidsgroepe kan speel wanneer hulle betrokke raak by die besigheidsektor (CSR beleggers), sowel as die mense aan die onderkant van die ekonomiese piramide. • Dit ontwikkel 'n model vir gebruik deur enige vennoot aan enige kant van CSI inisiatiewe wat sal dien as riglyn vir die insluit van CSI in die besigheidshoofstroom. • NGO's binne die kader van die nie-winsmakende sektor het 'n baie spesifieke rol te speel binne die konteks van volhoubaarheid. Hierdie standpuntinname kan ook beteken dat die NGO die hoofvennoot behoort te wees in die skakeling van die besigheidsektor met die sosiale ontwikkeling van die gemeenskap. Die rol van die NGO, die nie-winsgewende sektor in die gemeenskap, is die sleutel tot die ontsluiting van die ekonomiese markte vir gemeenskappe aan die onderkant van die ekonomiese piramide. Hierdie standpunt word ondersteun deur Prahalad en Hart (2005:32) wat dit stel dat nie-winsgewende organisasies en ander sosiale groeperinge die onteenseglike leiers is in eksperimentering binne die BOP markte. GRI (Global Reporting Initiative, ook genoem die GRI Volhoubaarheid Verslagdoening Riglyne) aanwysers en riglyne speel 'n dominante rol in die koppeling van sosiale ontwikkeling as onderdeel van die "triple bottom line" met volhoubaarheid. Dit word bevestig deur die volhoubaarheidsverslae van 'n aantal besighede wat geevalueer en vergelyk is. Die ontwikkelde model gee aandag aan die proses van vaslegging van CSR binne die besigheidsprofiel, saam met die faktore wat hierdie proses beinvloed en die aktiwiteite wat dien as drywers. Die verandering wat benodig word vereis 'n sekere kwaliteit van leierskap, nie alleen in die bestuur van die besigheid nie, maar ook vanuit die regerende strukture wat reeds bestaan. Die identifisering van strategiese sake en effektiewe strategiee verseker dat voldoen word aan bogenoemde vereistes. Die rol van inheemse regerende strukture word beklemtoon in die bereiking van BOP-markte as doelwit. Die model verskaf leiding in die berekening van 'n opbrengs op korporatiewe sosiale verantwoordelikheid (CSR), die aanwysers van groei en sukses en die verwagte resultate. Die taak om 'n nie-winsgewende organisasie in geskikte passing met 'n potensiele vennoot in die besigheidsektor te gee, bly steeds 'n uitdaging, 'n strategiese skuif wat belangrik is vir die langtermynvolhoubaarheid van die gemeenskap. Dit kan nie voldoende hanteer word binne die grense van 'n navorsingsverslag nie en bly 'n lewende aktiwiteit wat voortdurend beoefen moet word. Innovering, vaardigheid, motivering en etiese leierskap en regering sal voortgaan om instrumenteel te wees vir sukses. Dit is daarom uiters belangrik dat die betrokkenheid en inkoop moet kom van al die vlakke van besigheid ten einde die ware volhoubaarheid van dienste en produkte te verseker. Uiteindelik sal die werklike meting van sukses bepaal word volgens die omvang waartoe BOP-markte baat vind by die "oefening", ekonomies sowel as sosiaal - dit is die omvang van waardetoevoeging tot die winste van die besigheid met inbegrip van dienste aan gemeenskappe aan die onderpunt van die ekonomiese piramide.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/4694
Date03 1900
CreatorsKruger, Amanda Wilna
ContributorsOosthuizen, Hein, University of Stellenbosch. Faculty of Economic and Management Sciences. Graduate School of Business.
PublisherStellenbosch : University of Stellenbosch
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
RightsUniversity of Stellenbosch

Page generated in 0.01 seconds