Return to search

Revisiting project management supporting organization culture from post 1997 literature

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2006. / ENGLISH ABSTRACT: An organizational culture guides members of the organization to think and behave as the
organization requires. Project management has its own culture, which could be defined as
a set of work related values and beliefs shared by project management members.
The research analyzed the Brown (2000) model and dimensions that were used to
describe a project management supportive organizational culture. These dimensions were
used as the basis of the research.
A literature study was performed on articles published after 1997 to determine if the
dimensions are still applicable to a project management supportive organizational culture,
as described in the earlier literature. Only three of the articles used for the evaluation
included a statistical analysis of the dimensions as published by the authors. Most of the
authors suggested dimensions that are supportive of project management, from practical
experience gained in the industry. A short summary is given of the dimensions of the
different articles. The dimensions were then compared to that of Brown (2000) to
determine any deviation s.
From the comparison it was found that the dimensions correspond to that what was
published by Brown, but that there was a movement away from the individual to that of
the team dimensions. Virtual team characteristics were analyzed and found that
communication and trust are some of the dimensions that contribute to a project
management supportive culture. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Organisasie kultuur gee leiding aan hul lede van die professie om te dink en hul te gedra
soos wat die organisasie benodig. Projekbestuur het 'n eie kultuur wat gekenmerk word
deur werk verwante waardes en opvattings wat gedeel word deur die praktisyns daarvan.
Die navorsing analiseer Brown (2000) se model en die gepaardgaande dimensies van
organisasie kuItuur wat projekbestuur ondersteun. Hierdie dimensies was gebruik as die
basis van die navorsing.
Die literatuur studie het gefokus op artikels gepubliseer na 1997 om vas te stel of hulle
dimensies verskil van vroeere literatuur. Drie van die artikels wat geevalueer is bevat
statistiese analises van die dimensies voorgesit deur die skrywers. Die skrywers het
meestal dimensies voorgesit van projekbestuur vanuit hul praktiese ondervinding in die
industrie. 'n Kort opsomming is weergegee van die dimensies uit die onderskeie artikels.
Hierdie dimensies is dan vergelyk met die van Brown (2000) en verskille was uitgewys.
Uit die vergelyking van die dimenisies voorgesit van Brown (2000) en die ander
skrywers was daar 'n beweging weg van die individuele na 'n spandimensie gevind.
VirtueIe spanne se dimensies het meer gefokus op kommunikasie en vertroue tussen
spanlede om 'n projekbestuur organisasiekultuur te ondersteun.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/50638
Date02 1900
CreatorsStrangfeld, V.
ContributorsBrown, C. J., Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. Graduate School of Business.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
Format63 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0022 seconds