Return to search

Die perspektief van die vroulike outeur op die Vlaamse koloniale era

Text in Afrikaans / In hierdie verhandeling word die tekste van onderskeidelik Mireille Cottenje (Dagboek van Carla - 1968), Daisy Ver Boven (Mayana - I974 ), Henriette Claessens (Afscheid van Rumangabo - 1983) en Lieve Joris (Terug naar Kongo - 1987) bespreek as
verteenwoordigend van die koloniale literatuur deur die vroulike outeur.
Die doel is om vas te stel hoe daar deur die vroue outeur in die Vlaamse letterkunde aan die
Afrika-ervaring gestalte gegee is. Eerstens word 'n oorsig van die begrip koloniale literatuur
gegee en daama word literer-histories op die Vlaamse Afrika-literatuur vanaf die
prekoloniale- tot die postkoloniale era gefokus.
Nadat 'n analise van die tekste gedoen is om die individuele perspektiewe te evalueer, blyk
dit dat die vroue outeurs in 'n groot mate gemeenskaplike visies in hul siening van die
koloniale era openbaar. 'n Beeld van die koloniale Kongo soos dit in die ervaringswereld van die vroue outeurs bly voortleefhet, kan so verkry word / In this thesis, the texts of Mireille Cottenje (Dagboek van Carla - 1968), Daisy Ver Boven
(Mayana - 1974), Henriette Claessens (Afscheid van Rumangabo - 1983) and Lieve Joris
(Terug naar Kongo - 1987) were respectively studied as representative of the colonial
literature written by female authors.
The aim is to establish how stature is given in the literature to the Africa experience by the
female author. In the first instance the concept colonial literature is discussed followed by a
historical review of the Flemish African literature from the pre-colonial to the postcolonial
era.
After an analysis has been completed to evaluate the individual perspectives of the different
authors, it appears that the female authors reveal shared perspectives in their views on the
colonial era. Through knowledge of the work of these authors, an image of the colonial
Congo can be found, as it lives on in the world of the female literator / Afrikaans & Theory of Literature / M.A. (Afrikaans)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/16262
Date11 1900
CreatorsVan der Merwe, Anna Susanna Petronella
ContributorsRoos, H. M.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageIn hierdie verhandeling word die tekste van onderskeidelik Mireille Cottenje (Dagboek van Carla - 1968), Daisy Ver Boven (Mayana - I 97 4 ), Henriette Claessens (Afscheid van Rumangabo - 1983) en Lieve Joris (Terug naar Kongo - 1987) bespreek as verteenwoordigend van die koloniale literatuur deur die vroulike outeur. Die doel is om vas te stel hoe daar deur die vroue outeur in die Vlaamse letterkunde aan die Afrika-ervaring gestalte gegee is. Eerstens word 'n oorsig van die begrip koloniale literatuur gegee en daama word literer-histories op die Vlaamse Afrika-literatuur vanaf die prekoloniale- tot die postkoloniale era gefokus. Nadat 'n analise van die tekste gedoen is om die individuele perspektiewe te evalueer, blyk dit dat die vroue outeurs in 'n groot mate gemeenskaplike visies in hul siening van die koloniale era openbaar. 'n Beeld van die koloniale Kongo soos dit in die ervaringswereld van die vroue outeurs bly voortleefhet, kan so verkry word, Afrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (109 leaves)

Page generated in 0.0027 seconds