Return to search

Die geskiedenis en bydrae van die opleidingshool Shonge tot die onderwys / The history and contribution of the training college Shonge to education

Magister Educationis - MEd / Onderwyseropleiding, 'n integrende deel van die onderwysstelsel in die Republiek van
Suid-Afrika, soos dit ook die geval in ander lande is, is die spil waarom die opheffing
van en kulturoordrag van 'n nasie in die algemeen en die van 'n ontwikkelde gameenskap
in die besonder draai. Sonder 'n onderwysstelsel, en meer belangrik, sonder 'n onderwyserskorps kan geen gemeenskap ver op die beskawingspad vorder nie.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:uwc/oai:etd.uwc.ac.za:11394/7335
Date January 1982
CreatorsBaartzes, Wesley Barry
ContributorsKirstein, P.
PublisherUniversity of the Western Cape
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
RightsUniversity of the Western Cape

Page generated in 0.0025 seconds