Thesis (PhD (Physics))--University of Stellenbosch, 2010. / ENGLISH ABSTRACT: The aim of this thesis is threefold. Firstly, I give an overview of non-commutative quan-
tum mechanics and build up a description of non-commutative piecewise constant poten-
tial wells in this context. Secondly, I look at some of the stationary properties of a finite
non-commutative well using the mathematical tools laid out in the first part. Lastly, I in-
vestigate how non-commutativity affects the tunneling rate through a barrier. Throughout
this work I give the normal commutative descriptions and results for comparsion. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van hierdie tesis is drievoudig. Eerstens gee ek ’n oorsig van niekommutatiewe
kwantummeganika en bou daarmee ’n beskrywing van niekommutatiewe deelswyskon-
stante potensiaal putte op. Tweedens kyk ek na ’n paar van die stasionˆere eienskappe
van ’n eindige niekommutatiewe potensiaal put deur die wiskunde te gebruik wat in die
eerste deel uiteengesit is. Laastens ondersoek ek hoe niekommutatiwiteit die spoed van
tonneling deur ’n potensiaal wal be¨ınvloed. Dwarsdeur die hierdie hele tesis gee ek die
normale kommutatiewe beskrywings en resultate vir maklike vergelyking.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/5210 |
Date | 12 1900 |
Creators | Thom, Jacobus D. (Jacobus Daniel) |
Contributors | Scholtz, F. G., Geyer, H. B., University of Stellenbosch. Faculty of Science. Dept. of Physics. |
Publisher | Stellenbosch : University of Stellenbosch |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | English |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 62 p. : ill. |
Rights | University of Stellenbosch |
Page generated in 0.002 seconds