Return to search

Common values and competitiveness within a corporate culture and performance model

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: The utilisation of human capital and its impact on organisational performance must rank as
one of the key managerial concerns III South Africa. The message from international
competitive studies is clear: corporations become competitive when people and practices
change. The global market has exposed the lack of competitive strength and effectiveness of
South African corporations. Against this background, managing complex organisations in the
private and public sector remains a daunting, pervasive and urgent task. By focusing on issues
of organisational behaviour and global competitiveness, the study aims to contribute to the
development of competitive (effective) corporations in South Africa.
It is important to keep in mind that the present investigation was an exploratory study
attempting to add to the body of knowledge about competitiveness. It aimed to enhance
existing studies on global competitiveness and organisational effectiveness and open up
possibilities for new management strategies and interventions as well as further research. In
particular, it builds on previous work on the impact of organisational behaviour on
performance.
An extremely important development in the study of corporate culture has been proof that that
the normative structure (corporate culture) has a significant impact on the performance of an
organisation. Because of this impact, corporate culture has to be regarded as one of the key
success factors in any corporation. Corporate culture is however no end in itself, but must be
regarded as a hermeneutical key (interpretative) to corporate performance. The success of the
corporation takes precedence over all other aspects of the organisation, even over its culture.
The framework of corporate culture and competitiveness links patterns of behaviour and
management practices with underlying assumptions, beliefs and values. It provides a clear
description of the integrative mechanisms and dimensions of corporate culture and the way in
which they impact on competitiveness. These behavioural factors are key determinants of organisational performance because of the close link between patterns of behaviour and
underlying core values and beliefs. The model also defines the elements (people, change,
projects, control) that need to be managed, as well as the traits (adaptability and innovation,
mission, involvement, consistency) of the culture which determines the performance of the
corporation.
In terms of the corporate culture and competitiveness framework, the management activity of
developing a set of common or core values is therefore a good starting point for any culture
intervention strategy aimed at enhancing competitiveness (performance). A shared system of
beliefs, values and symbols widely understood by an organisation's members has a positive
impact on their ability to reach consensus and carry out coordinated actions. This impact, as
well as the nature of the culture of the corporation has to be understood by everybody in the
organisation. It also has to assist them in making sense of corporate life in such a manner that
it creates opportunities for everyone to impact on the performance of the corporation. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die bestuur van menslike hulpbronne en die impak daarvan op organisatoriese prestasie is een
van die kern bestuursvraagstukke in Suid-Afrika. Die internasionale boodskap oor
mededingendheid is duidelik. Organisasies se mededingendheid verander wanneer mense en
praktyke verander. Oor die algemeen vaar Suid-Afrikaanse organisasies redelik swak in die
internasional mark weens 'n gebrek aan kompeterendheid en effektiwiteit. Dit is duidelik dat
in hierdie lig, die bestuur van komplekse organisasies 'n uitdagende ontwykende maar
dringende uitdaging aan bestuur is. Deur op organisatoriese gedrag en internasionale
kompeterendheid te fokus, poog die studie om 'n bydrae te maak tot die ontwikkeling van
kompeterende (effektiewe) organisasies in Suid-Afrika.
Dit is belangrik om in gedagte te hou dat die studie van ondersoekende aard was en om
daardeur verdere insig in kompeterendheid te verkry. Dit poog om by bestaande studies oor
internasionale kompeterendheid en organisatoriese doeltreffendheid aan te sluit ten einde
nuwe bestuursintervensies en strategië te ontwikkel en terselfdertyd rigting vir verdere
navorsing aan te dui. Dit bou in besonder op vorige studies oor die impak van organisatoriese
gedrag op doeltreffendheid.
'n Belangrike ontiwkkeling in die studie van korporatiewe kultuur was die bevinding dat die
normatiewe struktuur (korporatiewe kultuur) 'n insiggewende impak op die prestasie van
organisasies het. As gevolg van hierdie verhouding, moet korporatiewe kultuur as een van die
sleutel sukses faktore in enige organisasie beskou word. Korporatiewe kultuur bly egter altyd
slegs 'n middel tot die bereiking van doelwitte en nooit as die doel self nie. Dit moet daarom
beskou word as 'n hermeneutiese (verklarende) sleutel tot organisatoriese doeltreffendheid.
Die prestasie van enige organisasie moet voorkeur geniet bo all ander aspekte van die
organisasie, selfs die korporatiewe kultuur. Die raamwerk van korporatiewe kultuur en doeltreffendheid verklaar die interaksie tussen die
onderafdelings van kultuur en die organisasie se doeltreffendheid. Die aannames, oortuigings
en waardesisteme van 'n organisasie vorm die basis van 'n stel bestuurspraktyke en
gedragspatrone. Hierdie gedragspatrone is sleutelfaktore tot organisasie doeltreffendheid as
gevolg van die noue verband tussen die gedrag en die onderliggende waardesisteem. Die
raamwerk identifiseer die elemente (mense, verandering, projekte en kontrole) as die
elemente wat bestuur moet word, sowel as vier meganismes (betrokkenheid, aanpasbaarheid
en vernuwing/innovasie, konsekwentheid en doelgerigtheid/rigtingaanwysing) van kultuur wat
die doeltreffendheid van die organisasie bepaal.
Korporatiewe kultuurintervensie strategië, gemik op prestasieverbetering, behoort in terme
van die korporatiewe kultuur en doeltreffendheidsraamwerk by die ontwikkeling van 'n stel
gedeelde of kernwaardes te begin. 'n Gedeelde sisteem van oortuiginge, waardes en simbole
wat deur alle lede van die organisasie verstaan en aanvaar word, sal 'n sterk en positiewe
uitwerking op die vermoë om konsensus en gekoordineerde optrede te bereik, hê. Hierdie
uitwerking asook die aard van die kultuur van die organisasie moet deur almal in die
organisasie verstaan word. Dit moet hulle ook in staat stel om die organisasie se keuse van
prioriteite te verstaan en daardeur geleenthede vir almal te skep om 'n impak op die
doeltreffendheid van die organisasie te hê.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52167
Date03 1900
CreatorsMeyer, Abel Hermanus
ContributorsLategan, B. C., Stellenbosch University. Faculty of Economic & Management Sciences. Graduate School of Business.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format160 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0025 seconds