Return to search

Die invloed van korrektiewe dissipline op die rehabilitasie van oortreders

Summaries in English and Afrikaans / This research project was undertaken to establish what influence
the lack of discipline amongst prisoners and members of
Correctional Services has on the rehabilitation of offenders. A
complete literature study was done to investigate the current lack
of discipline amongst prisoners and members. Discipline is also
brought into relationship with community based sentences such
as Correctional Supervision as well as the involvement of the
community in the release of prisoners. Positive rehabilitation can lead to crime prevention but the Department of Correctional Services and the community will have to take hands to reach this common goal.
This subject needs further research in order to make recommendations to promote rehabilitation of off enders and to uplift the standard of discipline within the Department of Correctional Services. / Hierdie ondersoek is onderneem om die invloed van gevangenes en personeeldissipline binne die Departement Korrektiewe Dienste in verband te bring met die invloed wat dit het op die rehabilitasie van oortreders. 'n Volledige literatuurstudie is gedoen om die huidige tendens van swak dissipline onder gevangenes sowel as lede te ondersoek. Die dissipline word ook in verband gebring met gemeenskapgebaseerde vonnisse soos byvoorbeeld Korrektiewe toesig sowel as die betrokkenheid van die gemeenskap by die vrylating van oortreders. Positiewe rehabilitasie kan lei tot misdaadvoorkoming, maar dan sal die Departement Korrektiewe Dienste en die gemeenskap moet hande vat om hierdie gemeenskaplike doel te bereik. Verdere navorsing in die verband word beoog om sodoende werkbare aanbevelings te kan doen ten opsigte van beter dissipline onder gevangenes en personeel van die Departement Korrektiewe Dienste. / Penology / M.A. (Penology)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/16289
Date11 1900
CreatorsVan der Westhuizen, Barend Marthinus
ContributorsCilliers, C.H.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (xiii, 201 leaves) : illustrations, some color

Page generated in 0.0026 seconds