Return to search

Verskyningsvorme van die plaasroman in Afrikaans

Summaries in Afrikaans and English / The aim of this dissertation is to analyse those poems in which the image of the knife, el
cuchillo, appears in the collection El rayo que no cesa, by Miguel Hernandez. The poet
manifests his all-encompassing tragic view of life by means of this recurring negative
symbol.
The poetry of Miguel Hernandez is autobiographical: The universal themes of nature, love
and death reveal a close link between the course of his life and the evolution of his poetry.
El rayo que no cesa is central to the evolution of Hernandez's poetry: it is the product of the
crisis of conscience that propelled the poet toward a radical change of world-view. The book
reveals his frustration with love within the rigid norms of the society of his time. The poet
expresses his bitterness by means of destructive images such as knife, sword, and ray/flash,
images that project the tragic fate that threatened his entire existence. / Met eietydse denkrigtings oor die literere historiografie as uitgangspunt, word 'n
deelgeskiedenis aangebied van die plaasroman as deurlopende en prominente
genre in die Afrikaanse letterkunde oor 'n tydperk van nagenoeg sewentig jaar
(1926 -1993).
Ter inleiding word besin oor die geldigheid van kategorisering van romans en oor
die aard van die plaasroman as eiesoortige genre.
Orie opeenvolgende periodes word onderskei binne hierdie deelgeskiedenis op
grond van bepaalde perspektiefverskuiwings wat in die Afrikaanse literere
klimaat opvat. Hierdie periodes word deur die volgende noemers getipeer: Die
Afrikaanse gedagte (1920-1940), Die internasionale gedagte (1956-1976) en Die
Afrika gedagte (1976-1993). Twaalf plaasromans van literer-historiese betekenis
word sinchronies, diachronies en binne ekstratekstuele konteks bespreek.
Ten slotte word 'n oorsig gebied van die historiese gang sowel as die
veranderende betekenis van die plaasroman in die Afrikaanse letterkunde. / Afrikaans and Theory of Literature / M.A. (Afrikaans)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/17252
Date01 1900
CreatorsLubbe, Hansie Jacoba
ContributorsWiehahn, Rialette
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (142 leaves)

Page generated in 0.0022 seconds