Return to search

Creative group music teaching and the principles of Gestalt play therapy in the foundation phase in South African education

Thesis (MMus (Music))--University of Stellenbosch, 2010. / ENGLISH ABSTRACT: Music teaching in groups is an important aspect of the development of the child in
Foundation Phase teaching. Early childhood has been described as the most critical
period in the child’s musical development. With the introduction of Outcomes based
Education in South Africa, the curriculum regarding the presentation of music
classes has changed. Similarities between music group classes and Gestalt Play
Therapy were investigated, with the aim of incorporating concepts of Gestalt Play
Therapy into music group classes.
Legislation was studied in order to determine the expectations of the South African
government, and specifically the education departments, relating to music teaching.
In the present curriculum, the weight allocation for music in the Foundation Phase
was significantly reduced from what it was previously. Teachers must structure their
own music programme into their curriculum. Investigation into the presentation of
creative music group classes, with the incorporation of the principles of Gestalt Play
Therapy, was undertaken in this research study.
Gestalt Play Therapy is a holistic approach that combines the principles of Gestalt
theory with Play Therapy. Research was undertaken to investigate whether specific
stages in Gestalt Play Therapy could be successfully combined with music group
classes. This research emphasizes that the developmental stages of the child, specifically
physical, neurological, cognitive and language development, should be taken into
account when presenting lessons, and that children may be guided towards a higher
level of integration and balance in themselves. Research into OBE principles
suggests that the way forward could be a continuation of the OBE model, but with
certain amendments.
An inductive study of practical observation and presentation of creative group
classes was undertaken. It was found that most teachers were not adequately
qualified to present music classes, and creativity was not satisfactorily addressed in
their lessons. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Musiekonderrig in groepe is ‘n belangrike aspek rakende die ontwikkeling van die
kind in Grondslagfase onderrig. Vroeë kinderjare word beskryf as die mees kritieke
periode in die kind se musikale ontwikkeling. Met die inwerkingstelling van
Uitkomsgebaseerde onderrig in Suid-Afrika, het die kurrikulum aangaande die
aanbieding van musiekklasse verander. Ooreenkomste tussen musiekonderrig in
groepe en Gestalt Spelterapie is ondersoek, met die doel om konsepte van Gestalt
Spelterapie in musiekonderrig in groepe te inkorporeer.
Wetgewing is bestudeer om die verwagtinge, aangaande musiekonderrig, van die
Suid Afrikaanse regering, en spesifiek die onderwysdepartemente, te bepaal. Binne
die huidige kurrikulum is die gewig toegeken aan musiek, binne die Grondslagfase,
aansienlik verminder van voorheen. Onderwysers moet self hul musiekprogramme
binne hulle kurrikulum struktureer. ‘n Ondersoek is geloods om die aanbieding van
kreatiewe musiekonderrig in groepe te kombineer met die beginsels van Gestalt
Spelterapie.
Gestalt Spelterapie is ‘n holistiese benadering wat die beginsels van Gestalt teorie
kombineer met Spelterapie. Navorsing is gedoen om te bepaal of spesifieke stadia in
Gestalt Spelterapie suksesvol gekombineer kan word met musiekonderrig in groepe.
Hierdie navorsing benadruk dat die ontwikkelingsstadia van die kind, spesifiek
fisiologies, neurologies, kognitief en taalontwikkeling, in ag geneem moet word
wanneer lesse aangebied word, en dat kinders hierdeur gelei kan word na ‘n hoër
vlak van innerlike integrasie en balans.
v
Navorsing gedoen betreffende die beginsels van Uitkomsgebaseerde onderrig is
aanduidend dat hierdie onderrigmodel wel voortgesit sou kon word, maar met
bepaalde aanpassings.
‘n Induktiewe studie van praktiese waarneming sowel as aanbieding van kreatiewe
groepsklasse is onderneem. Daar is bevind dat die meeste onderwysers nie
voldoende gekwalifiseerd is om musiekklasse aan te bied nie, en kreatiwiteit is ook
nie bevredigend in hulle lesse aangespreek nie.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/5290
Date12 1900
CreatorsCoetzee, Elthea
ContributorsCaroline van Niekerk, Izak Grové, University of Stellenbosch. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Music.
PublisherStellenbosch : University of Stellenbosch
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageEnglish
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
Format139 leaves
RightsUniversity of Stellenbosch

Page generated in 0.0022 seconds