Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: This assignment attempts to create a framework on the model of the business plan which
consultants can use when consulting small and micro enterprises.
Business consultation has been put in perspective and the most important characteristics of it
have been highlighted. The most important skills that a consultant need have been mentioned
and the importance of interpersonal relationships in the consultant client relationship has been
pointed out.
The consultation process has been investigated and after that the different phases in the
consultation process has been highlighted.
The conclusion has been reached that the arising of conflict between the consultant and the
owner/manager when consulting small and micro enterprises, is one of the biggest dangers.
A detailed framework in the form of a business plan has been suggested which can be used to
help small and micro enterprises to identify problems. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die werkstuk poog om aan die hand van die sakeplan 'n raamwerk daar te stel wat konsultante
kan gebruik wanneer konsultasie by klein- en mikro-ondernemings gedoen word.
Bestuurskonsultasie is in perspektief gestel en belangrike kenmerke daarvan is uitgelig. Die
belangrikste vaardighede waaroor 'n konsultant moet beskik is aangehaal en die belangrikheid
van interpersoonlike verhoudings in die konsultant en kliƫntverhouding is uitgewys.
Die konsultasieproses is ondersoek en daarna is die verskillende fases in die konsultasieproses
toegelig.
Die gevolgtrekking word gemaak dat die ontstaan van konflik tussen die konsultant en die
eienaar/bestuurder tydens konsultasie by klein- en mikro-ondernemings, een van die grootste
gevare is.
'n Omvattende raamwerk in die vorm van 'n sakeplan is voorgestel wat die konsultant kan
gebruik om die klein- en mikro-onderneming te help om probleme te identifiseer.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52318 |
Date | 03 1900 |
Creators | Botha, Andries Petrus Stephanus |
Contributors | Oosthuizen, H., Stellenbosch University. Faculty of Economic & Management Sciences. Graduate School of Business. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | af_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 140 p. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0024 seconds