Return to search

Die Kaap tydens die eerste Britse bewind, 1795-1803

Thesis (PhD) -- Stellenbosch University, 1971. / INLEIDING: Teen die einde van die agtiende eeu het die Kaapkolonie se bevolking uit tussen 60 000 en 70 000 siele bestaan. Hiervan was ongeveer 22 000 Christene (van wie ongeveer 20 000 Blankes was), 25 000 slawe en 14 000 Hottentotte. ) Daarbenewens het ook onbekende getalle Boesmans en Bantoes hulle in die noordelike en oostelike dele van die kolonie onderskeidelik bevind. Teen 1795 was daar nog geen noordgrens vir die kolonie vasgestel nie.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/64183
Date12 1900
CreatorsGiliomee, Hermann Buhr,1938-
ContributorsKotze, D. J., Stellenbosch University. Faculty of Arts & Social Sciences. Dept. of History.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageaf_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format424 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0085 seconds