Return to search

Ekologies sistemiese faktore wat bydra tot die onafhanklike funksionering van kwadrupleƫ

Text in Afrikaans / Die ekologiese faktore wat bydra tot die onafhanklikheid van twintig Suid-Afrikaanse kwadruplee is vanuit 'n sistemiese perspektief beskou. ('n Selfontwerpte vraelys en onderhoud is benut).
Die kriteria was dat: Hulle 'n betrekking beklee; finansieel selfonderhoudend is; tuis gaan in 'n eie woonplek; 'n voertuig besit wat aan hulle mobiliteitsvereistes voldoen; en van 'n rolstoel gebruik maak.
Sekere demografiese faktore staan in 'n positewe vehouding tot onafhanklikheid.
F aktore rakende die indiwidu het die meeste waarde vir die instandhouding en ontwikkeling van 'n onafhanklike lewenstyl. Faktore wat verband hou met die sosiale ondersteuningstelsel is van ietwat
minder belang. Alhoewel die faktore wat verband hou met die gemeenskap nie heeltemal onbelangrik is nie, het dit deurgaans die minste waarde.
Faktore wat verband hou met funksionele aanpassings (versorging; mobiliteit;
loopbaanaangeleenthede en finansies; en dermkanaal- en blaasbeheer) was deurgaans van besondere belang. Die belangrikheid van tersiere opleiding; die hoeveelheid hulpmiddels in gebruik; en
sport, oefening en ontspanning was minder as wat verwag is. / The ecological factors contributing to the independence of twenty South African quadriplegics were investigated from an systemic perspective. (A self compiled questionnaire and semi-structured interview
were used).
The criteria for inclusion is: Employment; financial self-support; living in a residences of their own;
having a motor vehicle that satisfy their mobility requirements; and reliance on a wheelchair.
Certain demographic factors are linked, positively to independence.
The factors related to the individual appeared to be the most important factor in developing and maintaining an independent lifestyle. The social support system received a slightly lower value rating.
Community factors, while not entirely unimportant, received the lowest ratings throughout the study.
The factors regarding functional adaptations ( care; mobility; career issues and finances; and control over bowels and bladder) were in general of great significance. The value of tertiary education;
the amount of special aids in use; and sport, exercise and recreation have been less than expected. / Social Work / M.A. (Sosiale Wetenskappe (Geestesgesondheid))

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/17005
Date03 1900
CreatorsJansen van Rensburg, Johanna Elizabeth
ContributorsVan Delft, Willem Friedemann
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (xvi, 131 leaves)

Page generated in 0.0024 seconds