Return to search

IT staff retention : an in-depth case study

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2008. / ENGLISH ABSTRACT: Currently, staff retention is one of the major challenges facing ICT organisations. It is
a well-documented fact, that the advantages of staff retention strategies far outweigh
the cost of implementation, and serves as a major source of competitive advantage.
The ICT industry is typically characterised by a fast moving pace, demanding clients
and a volatile external environment. Due to skills shortage and the short time-tomarket
requirements of clients within the ICT industry, losing key staff can have a
detrimental influence on the ability of an organisation to meet its client’s
requirements.
This case study endeavors to provide a practical example of an organisation in the
ICT space which is experiencing relatively high staff turnover (approximately between
26% to 30% per year). Secondary research evidence is provided in the form of actual
staff turnover figures including their stated reason for leaving.
Further, an in-depth study is done employing primary research conducted by means
of a survey in order to establish the root cause of the high staff turnover rate within
the organisation.
Finally, integrating and superimposing the best practices identified in the literature
review and the primary and secondary research analysis, recommendations are
made on how to strategically address the high turnover with staff retention initiatives
and thus improve the productivity and competitive advantage of the organisation. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Werknemersretensie poog om ‘n besonderse uitdaging te lewer vir maatskappye in
die Informasie, Kommunikasie en Tegnologiese (IKT) industrie. Dit is ‘n goedgedokumenteerde
feit dat die voordele van die implementering van
werknemersretensie-initatiewe oorskry die kostes vir die implementering daarvan
wesenlik. Verder dien hierdie inisiatiewe by tot ‘n versterkde kompeterendevoordeel
binne die mark. Die IKT industrie word tipies gekarakteriseer deur ‘n baie hoë pas
van tegnologiese verandering, ongeduldige kliënte en ‘n volatiele eksterne
omgewing. As gevolg van die kundigheidstekort en die kort ontplooiings-periode
vereistes van kliënte in die IKT industrie, kan maatskappy fisies nie bekostig om
kernwerknemers te verloor nie aangesien dit maatskappye se vermoëns om kliënte
te diens wesenlik affekteer.
Hierdie gevallestudie poog om ‘n praktiese voorbeeld te verskaf van ‘n maatskappy in
die IKT industrie wat tans relatiewe hoë werknemersomset ondervind (tussen 26% en
30% per jaar). Sekondere navorsingsdata word verskaf in die vorm van werklike
werknemersomset statistiek. By wyse van die ontleding van primere navorsingsdata
(verkry deur ‘n elektronisese opname onder al die werknemers), tesame met die
sekondere data word die kernredes geidentifiseer vir die hoë werknemersomset in
die maatskappy.
Laasstens, deur middel van die integrasie van die beste-praktyke geidentifiseer in die
literatuurstudie en die navorsingsresultate word voorstelle en aanbevelings verskaf
om die hoë werknemersomset aan te spreek. Die voorstelle is gepeil op ‘n
strategiese vlak en poog sodoende om die operasionele effektiwiteit en
kompeterendevoordeel van die maatskappy te versterk.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/80492
Date03 1900
CreatorsHauptfleisch, Gerhard
ContributorsVolschenk, Jako, Coetzee, Stef, Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. Graduate School of Business.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Formatxi, 138 p. : ill. (some col.)
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0016 seconds