Thesis (MDF)--Stellenbosch University, 2009. / ENGLISH ABSTRACT: The electricity crisis presently affecting Africa is forcing govenments in the region to
increasingly consider independent power developers as a means to help mitigate the
imbalance between the demand and the supply of electricity. However, the success of this
initiative will depend entirely upon governments' ability to create an environment that is
conducive to developing private electricity generation plants. This paper focuses on
Africa's independent power producer (IPP) market, evaluating the context in which it
would develop. It also assesses how issues such as the complexity and uncertainty
surrounding power purchase agreements, the current level of electricity tariffs, the
incompleteness of power sector refonn as well as risk-sharing agreements between IPPs
and the utilities are affecting the electricity market in the region. The analysis has broader
implications for potential independent power projects as it not only questions the longterm
sustainability of these but also provides strategic recommendations as to how to best
maneuver in an environment fraught with major challenges. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die huidige elektrisiteitskrisis wat Suidelike-Afrika affekteer veroorsaak dat owerhede in
die streek al hoe meer die moontlikheid van onafhanklike elektrisiteit produsente
ondersoek om die wanbalans tussen elektrisiteit aanvraag en lewering te beperk. Die
sukses van die initiatief is egter totaal afhanklik van die owerhede se vermoe om 'n
omgewing te skep wat aantreklik is vir die ontwikkeling van privaat sektor kragsentrales.
Hierdie verslag fokus op die Suidelike-Afrika onafhanklike elektrisiteit produsente mark,
met 'n fokus op die konteks waarbinne dit moet ontwikkel. Dit ontleed verder die
kompleksiteit en onsekerheid van krag aankoop kontrakte, die huidige vlakke van
elektrisiteitstariewe, die tekort aan elektrisiteits sektor hervorming asook risiko-delende
kontrakte tussen onafhanklike elektrisiteit produsente en nasionale
elektrisiteitsverskaffers in Suidelike-Afrika. Die analise het breer implikasies vir
potensiele onafhanklike elektrisiteit projekte aangesien die lang-termyn volhoubaarheid
van sulke projekte bevraagteken word, maar gee ook strategiese aanbevelings oor hoe om
die mark te betree met vele uitdagings.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/49483 |
Date | 03 1900 |
Creators | Boussougouth, Jeannot Boussougou |
Contributors | Roux, Andre, Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. Graduate School of Business |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 95 p. : ill. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.002 seconds