Return to search

The scope of the accounting function in project management

Thesis (MBA (Business Management))--University of Stellenbosch, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: The project accounting function is not adequately defined in project management and accounting textbooks. The objectives of this study were to identify the capabilities and potential involvement of the management and financial accountant in project management and to compare these with the responsibilities of the project accountant. A literature study was done. Shortcomings of conventional accounting techniques when applied in proj ect management were identified. This study concluded that the management and financial accountant, combined, is not equivalent to the project accountant. There are certain functions for which the management and financial accountant are qualified, which will not easily be fulfilled by the project accountant. Similarly neither the management nor the financial accountant fully defines the responsibilities of the project accountant and his or her responsibilities would normally include responsibilities other than conventional management and financial accounting. It was not found possible to draw up a list of generic responsibilities for the project accountant. The findings of this study give rise to the possible need for training in dedicated project accounting skills and the development of a professional project accounting qualification. The need for further empirical research was identified. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die projek rekenmeestersfunksie word nie voldoende beskryf in projekbestuur en rekeningkunde handboeke nie. Die doelwitte van hierdie studie was om die vaardighede en die potensiele betrokkenheid van die bestuurs- en die finansiele rekenmeester in projekbestuur te identifiseer en te vergelyk met die verantwoordelikhede van die projekrekenmeester. 'n Literatuurstudie is gedoen. Tekortkominge in konvensionele rekeningkundige metodes, wanneer dit in projekbestuur toegepas word, is geidentifiseer. Hierdie studie het tot die slotsom gekom, dat die bestuursrekenmeester en die finansiele rekenmeester, gekombineer, nie gelyk is aan die projekrekenmeester nie. Daar bestaan sekere funksies waarvoor die bestuurs- en die finansiele rekenmeester voldoende gekwalifiseer is, wat nie normaalweg deur die projekrekenmeester verrig sal word nie. Netso definieer die bestuursrekenmeester en die finansiele rekenmeester gesamentlik nie die verantwoordelikhede van die projekrekenmeester ten volle nie. Die verantwoordelikhede van die projekrekenmeester sal normaalweg funksies buite konvensionele bestuurs- en finansiele rekeningkunde insluit. Dit het problematies geblyk te wees om 'n generiese lys van verantwoordelikhede vir die projekrekenmeester op te stel. Die bevindinge van hierdie studie lei tot die moontlike behoefte vir opleiding in vaardighede vir projekrekenmeesters en die ontwikkeling van 'n professionele projekrekenmeester kwalifikasie. 'n Behoefte aan verdere empiriese navorsing is gerdentifiseer.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/4797
Date12 1900
CreatorsNel, George Frederick
ContributorsMorrison, J., University of Stellenbosch. Faculty of Economic and Management Sciences. Graduate School of Business.
PublisherStellenbosch : University of Stellenbosch
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
RightsUniversity of Stellenbosch

Page generated in 0.0027 seconds