Thesis (M. Mus.)--University of Stellenbosch, 2006. / ENGLISH ABSTRACT: The research for this thesis was conducted because many educators in the South African
education system are not equipped to teach Arts and Culture to primary and secondary learners
because of a lack of resources and skills.
The researcher tries to determine whether traditional songs of the Cape could lay the foundation
to understand the origin, functions and dynamics of a culture, as well as the capacity to use
creative arts- and cultural processes to develop one's self-image and promote spiritual well-being.
The main aim of this study was to determine whether educators can be empowered by providing
them with the necessary skills to teach Arts and Culture by means of the integration and
implementation of traditional songs of the Cape in the classroom as resource materials when
planning a curriculum. Arts and Culture educators were empowered to equip themselves to be able
to teach learners to understand, acknowledge and promote the arts and unknowncultural practices
such as traditional songs of the Cape.
The researcher based the component of the Empowerment Training she was responsible for on the
requirements for Participatory Action Research: Awareness, Emancipation, A learning strategy for
participants and the development of independence.
The results of this thesis are based on two projects the researcher participated in. The main aim
of the first project, "Mother's Milk, Mother's Muse" that was initiated by Professor Meki Nzewi
of the University of Pretoria, was to collect traditional songs, games, legends and stories of the
Cape. These materials are available on CD and DVD and included in this thesis. These were then
used in the second project as resources to equip Arts and Culture educators with a variety of
skills, which include the teaching of songs, during the Advanced Certificate in Education (Arts and
Culture) at the University of Stellenbosch, offered since 2005.
This thesis is a compiliation of how Arts and Culture educators were empowered to use and
implement these materials in the learning area by the component in the ACE course for which the
researcher was responsible. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die feit dat baie opvoeders weens ongebrek aan hulpbronne en vaardighede nie volledig toegerus is
om die leerarea Kuns en Kultuur aan leerders op primere- en sekondere vlak aan te bied nie, het
aanleiding gegee tot die navorsing vir hierdie tesis.
Die navorser stel ondersoek in om te bepaal of tradisionele Kaapseliedere as basis sou kon dien vir
on begrip van die oorsprong, funksies en dinamiese aard van kultuur, asook van die vermoe om
kreatiewe kuns en kulturele prosesse te benut om 'n selfbeeld te ontwikkel en geestelike
gesondheid te bevorder.
Die doel van hierdie ondersoek was om vas te stel of opvoeders bemagtig kon word deur hulle toe
te rus met basiese onderrigtegnieke om die leerarea Kuns en Kultuur te kan aanbied, deur die
integrasie en implementering van tradisionele KaapseIiedere in die klaskamer en die insameling van
liedere as hulpbronne wat tot opvoeders se beskikking is tydens kurrikulumbeplanning.
Bemagtigingsopleiding is aan Kuns en Kultuur-opvoeders gebied ten einde hulself toe te rus om
leerders te kan touwys maak hoe om die kunste asook kulturele vorms en gebruike wat histories nie
erkenning kry nie, in hierdie geval tradisionele Kaapseliedere, te erken, verstaan en bevorder.
Riglyne vir Deelnemende Aksie Navorsing, naamlik bewusmaking, emansipasie, 'n leerstrategie vir
deelnemers en die ontwikkeling van selfstandigheid is as basis gebruik vir die
bemagtigingsopleiding.
Die navorser was betrokke by twee projekte waarop die resultate van hierdie tesis gebaseer is.
Die hoof doeI van die eerste projek, "Mother's Milk Mother's Muse", was om tradisionele Kaapse
liedere, speletjies, legendes en stories in te samel. Tydens die tweede projek, die Gevorderde
Onderwyssertifikaat (Kuns en Kultuur) wat vanaf 2005 by die Universiteit Stellenboseh aangebied
word, is die ingesamelde materiaal onder andere gebruik om verskillende tegnieke, waaronder die
aanleer van liedere, aan opvoeders te demonstreer. Die materiaal wat ingesamel is, is op CD en
DVD by hierdie tesis ingesluit.
Hierdie tesis is onsamevatting van die maniere waarop Kuns en Kultuur-opvoeders deur middel van
die komponent waarvoor die navorser in die GOS-program verantwoordelik was bemagtig is om
hierdie materiaal te ontgin en in die leerarea te implementeer.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/21906 |
Date | 12 1900 |
Creators | Roux, Mignon |
Contributors | Smit, Maria, Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Music. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | Afrikaans |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | 157 leaves |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0026 seconds