Thesis (MBA) -- Stellenbosch University, 2006. / ENGLISH ABSTRACT: This study project aims at investigating and selecting the most proficient
facilitation tools to propel an organisation towards excellence, based on the
theory, principles and practices of the South African Business Excellence
Foundation Model (SAEM). It focuses on established and documented
processes, models and matrices that can serve as a toolkit for organisations to
facilitate excellence through simplification of complex business problems and to
provide a visual aid when confronted with every day organisational issues. The
study shows that the SAEM is structured model and by using it in conjunction
with the various models and matrices it provides a solid foundation for facilitating
excellence in business. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie identifiseer die modelle en matrikse wat organisasies kan help om 'n vlak van uitmuntendheid te bereik. Die SAEM (South African Excellence Model) word as basis gebruik en die 11 pilare van die SAEM dien as 'n raamwerk vir die ondersoek. Die studie identifiseer slegs die modelle en matrikse wat op deeglike besigheidsbeginsels gegrond is en wat deur erkende navorsers gebruik word om algemene besigheidsprobleme die hoof te bied. Die model en matrikse vereenvoudig die elemente wat vervat is in die SAEM en dien ook as visuele hulpmiddels om sodoende organisasies se strewe na uitmuntendheid te fasiliteer. Die studie toon aan dat die SAEM tesame met die onderskeie modelle en matrikse 'n gestruktueerde benadering bied om organisasies se strewe na uitmuntendheid te fasiliteer.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/20842 |
Date | 12 1900 |
Creators | Van Wyk, Johannes Dawid |
Contributors | Denton, Mario, Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. Graduate School of Business. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0021 seconds