Return to search

Narratief-pastorale terapie met hartpasiƫnte

Text in Afrikaans / Coronary artery disease (CAD) is a life-threatening disease. When heart patients in the treatment of their disease, due to certain subjugating discourses practised by the biomedical model or biomedicine, are treated in a way that contributes to their anxiety and they feel themselves marginalised by society, then CAD becomes even more threatening. The narrative-pastoral approach of this study aims to treat heart patients in a way that has a calming effect on them that could assist them to deal with their heart disease more efficiently. This study shows how a heart patient's illness stories can be centralised by means of narrative therapy and how a pastoral and ethical attitude of love and respect can produce a climate that's conducive to better health and well-being.

I indicate how my methodology of participatory action research succeeds in making the heart patients active participants to the research project. Their active participation indicates that meaning is not created on their behalf in therapy; rather, they are responsible for the process of richer construction of meaning. I describe how the participants socially co-constructed alternative and richer descriptions of their illness. Futhermore, I point out how their richer descriptions of illness contribute to perceptible and measurable results that are of value to the heart patients. / Koronere hartvatsiekte (KHS) is 'n lewensbedreigende siekte. Wanneer hartpasiente
in die behandeling van hul siekte vanwee sekere onderdrukkende diskoerse van siekte
vanuit die biomediese model of biomedisyne s6 hanteer word dat dit spanning op hul
plaas en deur die samelewing gemarginaliseer word, word KHS des te meer gevaarlik.
In hierdie studie gaan dit oor 'n narratief-pastorale benadering wat hartpasiente op 'n
kalmerende manier hanteer sodat hulle kan kom tot 'n meer doeltreffende hantering
van hul hartsiekte. Hierdie studie toon aan hoe hartpasiente se siekteverhale deur
middel van narratiewe terapie gesentreer word en hoe 'n etiese en pastorale gesindheid
van liefde en respek 'n klimaat skep wat bevorderlik is vir beter gesondheid en
welwese.
Ek dui aan hoe my metodologie van deelnemende aksienavorsing daarin geslaag het
om die hartpasiente aktiewe deelnemers te maak aan die navorsingsprojek. Hul
aktiewe deelname impliseer dat betekenis nie in terapie vir hulle geskep word nie,
maar dat hulle self skeppend betrokke is in die proses van ryker betekeniskonstruering.
Ek beskryf hoe die deelnemers altematiewe en ryker beskrywings van
hul siekte sosiaal ko-konstrueer. Ek dui verder aan hoe hul ryker beskrywings van
siekte bydra tot sigbare en meetbare resultate wat vir hartpasiente van waarde is. / Practical Theology / D. Th. (Praktiese Teologie)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/917
Date30 November 2002
CreatorsTruter, Cornelius Johannes
ContributorsKotze, D. J., Pieterse, H. J. C.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
Format1 online resource (xvi, 305 leaves)

Page generated in 0.0033 seconds