Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2004. / ENGLISH ABSTRACT: This study investigates the mass nouns in Tshivenda. The specific mass nouns in each
nominal class will then be investigated to see whether they have certain morphological
and syntactic features which are different from count nouns.
Chapter one is the introduction of this study. It describes the aim, organisation and
method of the study.
Chapter two is the overview of the literature on mass nouns. It gives overview of the
most prominent words on mass nouns in general. Some of the prominent works on this
alternation include the following: Pelletier (1979a, 1979b,); Ware (1979), Cartwright
(1979), McCawley (1979) Chierchia (1982), Link (1983) and Eschenbach (1993).
Chapter three investigates which nouns may be mass nouns, the purpose of the
classification of nouns in wordnet, nominal classes in Tshivenda and the morphological
and syntactic features of mass and count nouns.
Chapter four is the conclusion of the study, the summary as well as investigation into
the morphological, syntactic and semantic feature of plurality. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie ondersoek die meervoudige naamwoorde in Tshivenda. Die spesifieke
meervoudige naamwoorde sal elkeen in sy normale klas geondersoek word om te sien
of hulle sekere morfologiese en sintaktiese eienskappe het, wat nie ooreen stem met
tel naamwoorde.
Hoofstuk 1 is die inleiding van hierdie studie. Dit beskryf die doelwit, organisasie en
metode van die studie.
Hoofstuk 2 is ‘n oorsig van die literatuur aangaande meervoudige naamwoorde.
Hierdie is ‘n oorsig van die mees prominente meervoudige naamwoorde in die
algemeen. Sommige van die prominente werke van hierdie nasie sluit die volgende in:
Pelletier 91979a; 1979b), Ware (1979), Cartwright (1979), McCawley (1979), Chierchia
(1982), Link (1983) en Eschenbach (1993).
Hoofstuk 3 identifiseer meervoudige naamwoorde. Die doel van die klasifikasie van
naamwoorde in woordnet, normale klassie in Tshivenda en die morfologiese en
sintaktiese eienskappe van meervoudigheid.
Hoofstuk 4 is die konklusie van die studie, die opsomming as ook die ondersoek in
die morfologiese, sinktaktiese en semantieke eienskappe van meervoudigheid.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/50012 |
Date | 03 1900 |
Creators | Siaga, Henry T. |
Contributors | Du Plessis, J. A., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of African Languages. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 215 p. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0017 seconds