Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2000. / ENGLISH ABSTRACT: The South African business arena forms a rich platform for tertiary research in strategic
management to post graduate students attending South African business schools. The
problem exists, however, that very few of these case studies are written up and
therefore available as research material to the students.
The researcher contributes with this case study to the lean body of research material
available for research of South African businesses.
The chosen company for research purposes are Pick 'n Pay Stores Limited. This
company is typically a leader in the food retailing industry. Information regarding this
company is readily available, which increases the learning experience for the student.
The study project is presented in the form of a case study that urges the student to work
through the material and answer the questions. The questions are formulated with the
purpose of guiding the student through the logical steps of a strategic analysis of a
company. The case study also includes a model answer that serves the purpose of
guiding the lecturer towards the expected answers to the questions of the case study.
Initially the student is introduced to a model that could typically be used in the strategic
analysis of a company. This model serves as a framework for the strategic analysis of
Pick 'n Pay. The student is invited to use this model in the strategic analysis of the
company. In so far as this model is not adequate, the student may introduce a new
model as long as business-minded and/or academic arguments underpin it. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die Suid-Afrikaanse besigheidsarena skep 'n ryk platform vir tersiêre navorsing in
strategie bestuur aan nagraadse studente by bestuurskole. Die probleem bestaan egter
dat min sodanige gevallestudies opgeteken is en derhalwe beskikbaar is as leerstof.
Die navorser dra by wyse van hierdie werkstuk by tot die uitgedunde bron van
leermateriaal beskikbaar vir strategiese analises van Suid-Afrikaanse gevallestudies.
Die gekose maatskappy vir analise, is Pick 'n Pay Stores Limited. Hierdie maatskappy is
tipies 'n leier in die kleinhandel voedsel industrie. Daar is baie inligting beskikbaar en
opgeteken aangaande hierdie maatskappy, wat die leerervaring vir die student vergroot.
Die werkstuk word opgeskryf in die vorm van 'n gevallestudie wat die student noop om ,
deur die leesstof te werk en die opgestelde vrae te beantwoord. Die vrae is geformuleer
met die doel om die student deur die logiese stappe van 'n strategiese analise van 'n
maatskappy te lei. Die gevallestudie sluit ook 'n modelantwoord in wat ten doel het om
die dosent te lei in die antwoorde wat verwag word in die gevallestudie.
Die student word aanvanklik voorgestel aan 'n model wat gebruik kan word in 'n tipiese
strategiese analise van 'n maatskappy. Hierdie model dien as raamwerk vir die
strategiese analise van Pick 'n Pay. Die student word uitgenooi om hierdie model te
gebruik om die strategiese analise van die maatskappy te doen. In soverre hierdie model nie voldoende is nie, kan die student 'n nuwe model bekend stel, solank dit met
weldeurdagte akademiese en/of besigheidsbeginsels onderstreep word.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/51556 |
Date | 12 1900 |
Creators | Heckroodt, Anneke |
Contributors | Burger, J., Stellenbosch University. Faculty of Economic & Management Sciences. Graduate School of Business. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | 103 p. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0014 seconds