Summaries in Afrikaans and English / Text in Afrikaans / Die teoretiese doelstellings van die ondersoek behels die
verkenning van sommige maatskaplike behoeftes van Dowes, asook
die aard van maatskaplikewerk-hulpverlening aan Dowes in Suid-Af
rika. In die empiriese ondersoek word twee aspekte ondersoek,
te wete:
-Dowes se menings oor maatskaplike behoeftes van Dowes;
-Maatskaplike werkers in Dowesorg se menings oor maatskaplike
behoef tes van Dowes en die praktyk van maatskaplikewerkhulpverlening
aan Dowes. / The theoretical goals of the study include the investigation of
some of the social needs of deaf people, as well as the nature of
social work services to the Deaf in South Africa. The empirical
research focuses on the following two aspects:
-Deaf people's opinions about their social needs;
-Social workers in Deaf care's opinions about the social needs of
deaf people and the practice of social work services to the Deaf. / Social Work / D. Diac. (Social Work)
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/15776 |
Date | 12 1900 |
Creators | Pienaar, Izak Jacobus |
Contributors | Reynolds, Coenraad Christoffel |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | Afrikaans |
Detected Language | Unknown |
Type | Dissertation |
Format | 1 online resource (180, 5 leaves) |
Page generated in 0.0024 seconds