Return to search

Normatiewe aspekte van die vertolking van 'n akte van menseregte

Wetgewing wat onbestaanbaar is met die bepalings van
Wet 200 van 1993 as die hoogste reg is nietig tensy
geoorloof volgens die maatstawwe van art 33 (1) 1 en die
Konstitusionele Hof en die provinsiale en plaaslike
afdelings van die Hooggeregshof is bevoeg om dit ongeldig
te verklaar. Die beoordeling van die geldigheid van
wetgewing waardeur inbreuk gemaak word op 'n Fundamentele
Reg of Vryheid in Hoofstuk 3 verleen 1 vereis in eerste
instansie die vertolking van die betrokke bepaling van die
Hoofstuk. In die lig van die besondere karakter van 'n
grondwet en die gebrek aan omlyning van die verleende regte
en vryhede 1 moet die vertolking nie volgens geykte metodes
geskied nie I maar wel doelgerig aan die hand van die
waardes onderliggend tot die Handves as geheel. Waardes wat
nie herleibaar is tot die grondwet self nie en die
persoonlike filosofiee van die regters behoort die howe
egter nie te beinvloed nie. / Legislation inconsistent with the provisions of Act 200 of
1993 as the supreme law is of no force and effect and the
Constitutional Court and the provincial and local divisions
of the Supreme Court may declare it invalid, unless it
complies with the criteria of a permissible limitation
under sec 33(1). Before the validity of legislation
impinging upon a Fundamental Right or Freedom conferred in
Chapter 3 can be considered, the relevant provision of the
Chapter must first be interpreted. In view of the special
nature of a constitution and the generality of the
conferred rights and freedoms, the ordinary methods of
interpretation should not be applied. Chapter 3 must be
interpreted purposively taking into account the values
underlying the Bill of Rights as a whole. Values not
founded in the Constitution and the personal philosophies
of the judges ought not to influence the courts. / Private Law / LL.M.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/16929
Date06 1900
CreatorsHefer, Josephus Johannes Francois
ContributorsVan Wyk, D. H.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageEnglish
TypeDissertation
Format1 online resource (36 leaves)

Page generated in 0.2676 seconds