A uniplanar balun that transforms unbalanced coplanar waveguide (CPW) to balanced coplanar strip line (CPS) is characterised through simulation and measurement. By illustrating the effect of many of the critical design parameters, the operation of this balun is discussed and a set of design criteria is defined. The parameter study discusses the size and shape of the radial open, the type and length of the CPW taper and the thickness and type of the bond wires. Newly developed etched bond wires are implemented to provide better manufacturing repeatability and reliability. A complete balun testing procedure is developed and described, consisting of three separate tests. The balun is tested in the normal back-to-back configuration, as a terminated single balun, and the magnitude and phase imbalance is also determined by using a three-port test circuit connected to the balun. The advantages of implementing this full test procedure, and thus fully characterising the balun under test, are emphasised throughout. Results obtained by using this procedure show that the basic balun works well over the full operating band, except for the phase imbalance, which is usable but not optimal. A simple technique to correct the phase imbalance of the balun is introduced, and validated through measurements of the balun connected to the three-port test circuit. As a final validation the balun is connected as feed for an etched dipole antenna for which good impedance matching and pattern results are shown. AFRIKAANS : ’n Enkelvlak balon (BALans-na-ONbalans) wat van ongebalanseerde enkelvlak golfgeleier (CPW) na gebalanseerde enkelvlak strooklyn (CPS) transformeer, word gekarakteriseer deur simulasie en metings. Deur die effek van baie van die kritiese ontwerpsparameters te demonstreer, word die werking van die balon bespreek en ’n stel ontwerpskriteria opgestel. Die parameter studie bespreek die radiale ope struktuur se vorm en grote, die tipe en lengte van die CPW transformator and die dikte en tipe van die konneksie drade. Nuut ontwikkelde geëtste konneksie drade word geïmplementeer om beter vervaardigingsherhaalbaarheid en betroubaarheid te verseker. ’n Volledige balon toetsprosedure word ontwikkel en beskryf en bestaan uit drie aparte toetse. Die balon word getoets in die normale rug-aan-rug konfigurasie, as ’n enkel getermineerde balon en die grote asook fase van die wanbalans word bepaal deur die gebruik van ’n drie-poort toetsbaan wat aan die balon gekoppel word. Die voordele verbonde daaraan om hierdie volledige toetsprosedure toe te pas, en daardeur die balon volledig te karakteriseer, word deurlopend beklemtoon. Die resultate wat hierdie prosedure oplewer wys dat die basiese balon goed werk oor die volledige frekwensieband, behalwe vir die fase-wanbalans parameter, wat bruikbaar, maar nie ideaal is nie. ’n Eenvoudige tegniek om die fase-wanbalans van die balon te korrigeer word bekend gestel en getoets deur die drie-poort toetsbaan weer te gebruik. As ’n finale validasie word die balon aan ’n geëtste dipool gekoppel word, waarvan goeie impedansie aanpassings en patrone gewys word. Copyright / Dissertation (MEng)--University of Pretoria, 2010. / Electrical, Electronic and Computer Engineering / unrestricted
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:up/oai:repository.up.ac.za:2263/27413 |
Date | 20 August 2010 |
Creators | Du Toit, Johannes Bartholomeus |
Contributors | Prof J W Odendaal, Prof J Joubert, johan.dutoit@za.saabgroup.com |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Detected Language | Unknown |
Type | Dissertation |
Rights | © 2009, University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria. |
Page generated in 0.0021 seconds