Return to search

Die menslike wetenskap : 'n verhaal vir die sielkunde

Text in Afrikaans / Die verhaal wat hier vertel word is die van 'n jongeling wat sy ouerhuis verlaat om vir homself te sorg. Dit is die verhaal van die postmodernistiese wetenskaplike wat na 'n tydperk van modernistiese adolessensie moet afstand doen van die geborgenheid van sy kosmiese bestaan om 'n volwasse selfaangewesenheid nate streef. Maar wanneer hy homself (be)vind as die ek wat elke psigo-fisiese en rasioneel-empiriese werklikheid voorafgaan, is dit net om te ontdek dat hierdie ek nog ervaring nog wese is, dat hy hier niks anders (is) nie as 'n verwantskap van hierdie lewe met die dood. Om iets hiervan te begryp moet hy homself as 'n Lacaanse fallus aanskou. Hy is die beeld van die lewensvloed wat sy rol slegs in versluiering kan speel. Sy konstruksie verg altyd alreeds
sy destruksie. Al wat (is) is sy masker, 'n persona, 'n vertolkte karakter waaraan die vertolking onttrek en 'n onbeslisbaarheid gepredikeer word ยท 'n bepaalde/bepalende dekonstruksie. / The story told here is one of a lad who leaves his parental home to take care of himself. It is the story of the postmodern scientist who after a period of modernistic adolescence must give up the safe security of his cosmic existence in the quest for an adult self reliance. But when he finds himself as the I who precedes every psychophysical and rational-empirical reality, it is only to discover that this I is neither experience nor being, that here he (is) nothing but the relationship of this life with death. In order to grasp something of this, he has to see himself as a Lacanian phallus.He is the image of the vital flow that can play its role only when veiled. His
construction always already requires his destruction. What (is) is his mask, a persona,
an interpreted character from whom the interpretation is being withdrawn and an undecidability predicated- a determinated/determinating deconstruction. / Psychology / D. Phil (Sielkunde)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/16293
Date02 1900
CreatorsVan Deventer, Vasi, 1952-
ContributorsViljoen, H. G. (Henning G.)
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format1 online resource (xxxiv, 155 leaves)

Page generated in 0.0026 seconds