<p>Lees lê / die grondslag van leer en studie en is deel van elke opgevoede mens se toerusting (Meyer, 1987). Die fokus en hoof doelwit van die navorsing was om die verband tussen leesvaardighede en leerdervordering van Graad 10 leerders in &lsquo / n Afrikaans medium hoë / rskool in die Wes-Kaap na te vors. Die navorsing poog ook om strategieë / te identifiseer vir die bevordering van effektiewe leesonderrig en leervaardighede om leerderprestasie te verbeter. &lsquo / n Gevallestudie benadering was<br />
toegepas om &lsquo / n indiepte studie van die spesifieke hoë / rskool te verseker. Die twee groepe leerders in Graad 10 was volgens hulle leesvermoë / ns en leerdervordering op<br />
akademiese gebied gekies.</p>
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:uwc/oai:UWC_ETD:http%3A%2F%2Fetd.uwc.ac.za%2Findex.php%3Fmodule%3Detd%26action%3Dviewtitle%26id%3Dgen8Srv25Nme4_4991_1260182323 |
Date | January 2007 |
Creators | Thorne, Meldeane Mercia Glennis. |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | English |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis and dissertation |
Format | |
Coverage | ZA |
Rights | Copyright: University of the Western Cape |
Page generated in 0.0016 seconds