• Refine Query
• Source
• Publication year
• to
• Language
• 3
• Tagged with
• 3
• 3
• 3
• 3
• 3
• About
• The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

‘n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede en leerdervordering van Graad 10 leerders.

Thorne, Meldeane Mercia Glennis. January 2007 (has links)

Lees l&ecirc / die grondslag van leer en studie en is deel van elke opgevoede mens se toerusting (Meyer, 1987). Die fokus en hoof doelwit van die navorsing was om die verband tussen leesvaardighede en leerdervordering van Graad 10 leerders in &lsquo / n Afrikaans medium ho&euml / rskool in die Wes-Kaap na te vors. Die navorsing poog ook om strategie&euml / te identifiseer vir die bevordering van effektiewe leesonderrig en leervaardighede om leerderprestasie te verbeter. &lsquo / n Gevallestudie benadering was
toegepas om &lsquo / n indiepte studie van die spesifieke ho&euml / rskool te verseker. Die twee groepe leerders in Graad 10 was volgens hulle leesvermo&euml / ns en leerdervordering op
akademiese gebied gekies.

2

3

n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede en leerdervordering van Graad 10 leerders

Thorne, Meldeane Mercia Glennis January 2007 (has links)
Magister Educationis - MEd / Lees le die grondslag van leer en studie en is deel van elke opgevoede mens se toerusting (Meyer, 1987). Die fokus en hoof doelwit van die navorsing was om die verband tussen leesvaardighede en leerdervordering van Graad 10 leerders in n Afrikaans medium hoërskool in die Wes-Kaap na te vors. Die navorsing poog ook om strategie te identifiseer vir die bevordering van effektiewe leesonderrig en leervaardighede om leerderprestasie te verbeter. n Gevallestudie benadering was toegepas om n indiepte studie van die spesifieke hoërskool te verseker. Die twee groepe leerders in Graad 10 was volgens hulle leesvermoëns en leerdervordering op akademiese gebied gekies. / South Africa

Page generated in 0.0915 seconds