Return to search

‘n Ondersoekende studie na die verband tussen leesvaardighede en leerdervordering van Graad 10 leerders.

<p>Lees l&ecirc / die grondslag van leer en studie en is deel van elke opgevoede mens se toerusting (Meyer, 1987). Die fokus en hoof doelwit van die navorsing was om die verband tussen leesvaardighede en leerdervordering van Graad 10 leerders in &lsquo / n Afrikaans medium ho&euml / rskool in die Wes-Kaap na te vors. Die navorsing poog ook om strategie&euml / te identifiseer vir die bevordering van effektiewe leesonderrig en leervaardighede om leerderprestasie te verbeter. &lsquo / n Gevallestudie benadering was<br />
toegepas om &lsquo / n indiepte studie van die spesifieke ho&euml / rskool te verseker. Die twee groepe leerders in Graad 10 was volgens hulle leesvermo&euml / ns en leerdervordering op<br />
akademiese gebied gekies.</p>

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:uwc/oai:UWC_ETD:http%3A%2F%2Fetd.uwc.ac.za%2Findex.php%3Fmodule%3Detd%26action%3Dviewtitle%26id%3Dgen8Srv25Nme4_4991_1260182323
Date January 2007
CreatorsThorne, Meldeane Mercia Glennis.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageEnglish
Detected LanguageUnknown
TypeThesis and dissertation
FormatPdf
CoverageZA
RightsCopyright: University of the Western Cape

Page generated in 0.002 seconds