Return to search

Reg op regsverteenwoordiging met spesifieke verwysing na 'n handves van menseregte

Text in Afrikaans / The Constitution of the Republic of South Africa 200 of 1993 that took effect
from 27 April 1994, gave an accused a constitutional right to legal
representation.
Although the right of an accused to be legally represented formed an integral part
of the South African Law, the Constitution gave him the further right ofbeing
provided with legal representation at the cost of the State .
For the practical implementation ofthe Constitution extensive changes to the
current Legal Aid Scheme are essential .
This work is an investigation of the justification of an accused's right to legal
representation and the right to be provided with legal representation at the
expense of the State . The practical implementation of the Constitution is
discussed and suggestions are made that might be a solution to the current
problem of the provision of legal aid at the State's expense. / Die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika 200 van 1993 wat op 27 April
1994 in werking getree het, het konstitusionele erkenning verleen aan 'n
beskuldigde se reg op regsverteenwoordiging .
Alhoewel die reg van 'n beskuldigde tot regsverteenwoordiging inherent deel van
die Suid-Afrikaanse reg was het die Grondwet verder gegaan en 'n beskuldigde
die reg gegee om op staatskoste van regsverteenwoordiging voorsien te word .
Om die Grondwet prakties uitvoerbaar te maak sal ingrypende veranderings aan
die huidige Regshulpskema noodsaaklik wees .
Hierdie werk behels 'n regshistoriese - en regsvergelykende studie van die reg van
'n beskuldigde tot regsverteenwoordiging en die reg om op staatskoste van
regshulp voorsien te word . Die praktiese uitvoerbaarheid van die Grondwet word
bespreek en voorstelle word aan die hand gedoen om die huidige situasie, wat
betref die verskaffing van regshulp op staatskoste, te verbeter . / Criminal & Procedural Law / LL. M.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/18065
Date11 1900
CreatorsBarwise, Maria Elizabeth Danetta
ContributorsJoubert, J. J.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (iii, 31 leaves)

Page generated in 0.0025 seconds