Thesis (MA (Sociology and Social Anthropology))--University of Stellenbosch, 2010. / ENGLISH ABSTRACT: In this thesis, I examine the case study of the Makuleke in Limpopo province. This community
entered the public spotlight when it regained its former homeland in the Kruger National Park. It
currently partakes in an extensive programme on ‘responsible tourism’ via commercial
expansion. This concession allows (or is supposed to allow) for increased community
development and economic growth in the Makuleke region. The community has become more
business-like in their approach to this concession. This process is encapsulated by the
formalisation of the land management structures in what I refer to as Makuleke Inc. Makuleke
Inc. has at its heart a ‘cultural business’, of which an ‘authentic Makuleke’ is presented and
traded. I detail the production of unique, bona fide culture through branding (that is, commercial
representation). This practice contributes to new or different configurations of identity and
collective belonging. “ / AFRIKAANSE OPSOMMING: In hierdie navorsingstuk behartig ek die gevallestudie van die Makuleke in Limpopo. Hierdie
gemeenskap het die publieke oog betree nadat sy tuisland in die Kruger Nasionale Wildtuin
teruggewen is. Tans is dit betrokke by ‘n omvattende program in ‘verantwoordelike toerisme’
deur middel van kommersiële ontwikkeling. Hierdie konsessie dra by (of is veronderstel om by
te dra) tot verhoogde gemeenskaps- en ekonomiese groei in die Makuleke omgewing. Die
gemeenskap se benadering tot genoemde toegewing is besigheids-georiënteerd. Hierdie proses
word gekenmerk deur die formalisering van die grond-beheerstrukture deur wat ek noem
Makuleke Inc. (ingelyf). Makuleke Inc. is as’t ware ‘n ‘kulturele onderneming’, waar ‘n ‘egte
Makuleke’ voorgestel en verhandel word. Ek beskryf die produksie van ‘n unieke, egte kultuur
deur die gebruik van handelsmerke (dit is, kommersiële voorstelling). Hierdie proses dra by tot
nuwe of ander gestaltes van identiteit en gemeenskaplikheid.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/4282 |
Date | 03 1900 |
Creators | Van Zyl, Izak Jakobus |
Contributors | Robins, Steven, University of Stellenbosch. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Sociology and Social Anthropology. |
Publisher | Stellenbosch : University of Stellenbosch |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | English |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 104 p. : ill., map |
Rights | University of Stellenbosch |
Page generated in 0.0023 seconds