Return to search

Attributes and multi-criteria decision analysis in machine selection for process chains

Thesis (MEng)--University of Stellenbosch, 2003. / ENGLISH ABSTRACT: The purpose of this project is to find a means to evaluate a number of machines
to optimise a process chain. Firstly seven machine types were identified to be
included in the study. These machine types include: broach machines, EDM
machines, GNG lathes, engine lathes, drilling machines, milling machines and
grinders.
The information requirements for these machines in terms of attributes for three
areas were identified. Functionality, economical and reliability and availability
attributes were identified. These attributes were subsequently incorporated into a
MS-Access database to provide a database of machine information.
Several methods for comparing machines were studied and the decision then fell
on one existing method to be used for machine evaluation. A new method was
developed to use for evaluating machines. The existing method is the Analytic
Hierarchy Process, whereas the new method developed, is called the Quotient
Exponential Method.
These methods were implemented in the MS-Access database to enable the
user to evaluate machines by means of both methods.
The results indicate that these methods provide the correct answers according to
test values used. It should be noted that the decision methods should, however,
only serve as an aid towards an answer and do not necessarily provide the final
answer. The AHP process is very time-consuming for this project because of the
large number of criteria evaluated. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van hierdie projek is om "n manier te vind om masjiene te evalueer om
sodoende "n proses-ketting te optimeer. Eerstens is besluit op die soorte
masjiene wat ingesluit gaan word in die projek. Sewe soorte masjiene is gekies
en sluit in: RNB draaibanke, masjiendraaibanke, boormasjiene, skuurders,
elektriese ontladings masjiene, veelvuldige punt snymasjiene en
rubeitelmasj iene.
Die inligting-vereistes van die sewe masjiene, in terme van hul attribute vir drie
areas, is vervolgens geïdentifiseer. Hierdie drie areas is funksionaliteit, koste,
asook beskikbaarheid en betroubaarheid. Hierdie attribute word in "n MS-Access
databasis gebruik om "n databasis van masjien-inligting te skep.
Verskeie metodes vir die vergelyking en evaluasie van masjiene is bestudeer en
daar is op een bestaande metode besluit vir die evaluering van "n aantal
masjiene. Daarbenewens is ook "n nuwe metode ontwikkel vir die evaluering van
masjiene. Die bestaande metode is die Analitiese Hiërargiese Proses, terwyl die
nuwe metode die Kwosiënt Eksponensiële Metode genoem word.
Altwee hierdie metodes is in MS-Access geïmplemeteer om die gebruiker in staat
te stelom masjiene met albei metodes te vergelyk.
Die resultate verkry toon aan dat die korrekte resultaat verkry word volgens die
toetsdata wat ingevoer is ten opsigte van die twee metodes. Dit moet in gedagte
gehou word dat hierdie metodes egter slegs as "n hulpmiddel tot besluitneming
gebruik behoort te word en nie noodwendig die finale antwoord lewer nie. AHP is
baie tydsaam gevind, aangesien die masjiene in die projek baie attribute bevat
het.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/53308
Date12 1900
CreatorsSteyn, Marisa
ContributorsBekker, J., Stellenbosch University. Faculty of Engineering. Dept. of Industrial Engineering.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format117 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.512 seconds