Return to search

An investigation into organisational development and project and programme management as approaches for integrated and improved service delivery in the SAPS

Thesis (MPA)--University of Stellenbosch, 2004. / ENGLISH ABSTRACT: With the democratic reform in South Africa, The Constitution of 1996 and the
White Paper on Transforming Public Service Delivery of 1997 made an important
contribution to a new attitude amongst public servants and citizens regarding
service delivery. It is said that these two documents ushered in a period of
instilling an attitude of Batho Pele, namely ‘people first’, with public servants. The
South African Police Service (SAPS) as a government entity, also had to comply,
and having one of the most important functions of, ‘ensuring a safer and secure
environment for all’, caused the SAPS to rethink the way they would manage this
new attitude.
Organisational Development and Change, Project and Programme Management
and Service Delivery are a few of the approaches captured within the public
administration and public management discipline, which refers to a theory of the
most recent paradigm change in the way the public sector must be governed. A
comparative perspective is given on how these approaches could have a positive
impact on the SAPS and other organisations.
The foundation of this study is based on the creation of a theoretical base relating
to Organisational Development and Change Management, Project and
Programme-based Management as well as Service Delivery in the Public Sector.
This is the point of departure for the proposed Service Delivery Improvement
Model that indicates the integration of these approaches within the organisation. The background and current situation regarding service delivery within the SAPS
is also discussed.
Data is collected through structured interviews with SAPS managers and opinion
surveys, which were completed by service members. The interviews as well as
the surveys were used to motivate the aim of the proposed model.
The study concludes with recommendations that were made by the researcher
with the completion of the research done. The necessity, importance of
implementation and the marketing of project and programme-based management
within the SAPS is emphasised. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Met die demokratiese hervorming in Suid Afrika, het die Konstitusie van 1996 en
die Wit Skrif van die Transformasie van Openbare Dienslewering van 1997 ‘n
belangrike bydrae gemaak tot ‘n nuwe gesindheid onder openbare amptenare ten
opsigte van dieslewering. Daar word genoem dat hierdie twee dokumente ‘n
periode vir die inboesem van ‘n gesindheid van Batho Pele, naamlik ‘mense
eerste’, by openbare amptenare aangekondig het. Die Suid Afrikaanse Polisie
Diens (SAPD) as ‘n regerings entiteit, moes ook voldoen hieraan, met die
inagneming van een van die belangrikste funksies, ’om ‘n veiliger en sekureerde
omgewing vir almal te verseker’, is die SAPD genoodsaak om die wyse hoe hulle
hierdie nuwe gesindheid gaan bestuur, te heroorweeg.
Organisasie Ontwikkeling en Verandering, Projek en Program-gebaseerde
Bestuur asook Dienslewering, is ‘n paar van die benaderings vervat binne die
Publieke Administrasie en Openbare Bestuur dissipline, wat verwys na ‘n teorie
van die mees onlangse paradigma verandering oor hoe die openbare sektor
regeer moet word. ‘n Vergelykende perspektief word weergegee oor hoe hierdie
benaderings ‘n positiewe impak op die SAPD en ander organisasies kan
bewerkstellig.
Die fondament van hierdie studie is gebaseer op die skepping van ‘n teoretiese
basis met verband tot Organisasie Ontwikkeling en Verandering, Projek en
Program-gebaseerde Bestuur asook Dienslewering. Hierdie word die vertrekpunt
vir die voorgestelde Dienslewerings Verbeterings Model wat die intergrasie van hierdie benaderings binne die organisasie voorstel. Verder word die agtergrond
en huidige situasie in die SAPD rakende dienslewering ook bespreek.
Data word versamel deur middel van gestruktureerde onderhoude met SAPD
bestuurders en opinie opnames wat deur lede van die diens voltooi is. Die
onderhoude sowel as die opnames is gebruik om die doel van die voorgestelde
model te motiveer.
Die studie word afgesluit met aanbevelings wat na afleiding van die navorsing
deur die navorser gemaak is. Die toepaslikheid, noodsaaklikheid van die
implimentering en die bemarking van projek en program-gebaseerde bestuur
binne die SAPD word veral beklemtoon.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/16457
Date12 1900
CreatorsViljoen, Izana
ContributorsWeaver, Belinda, University of Stellenbosch. Faculty of Economic and Management Science. School of Public and Management Planning.
PublisherStellenbosch : University of Stellenbosch
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Formatv, 133 leaves : ill.
RightsUniversity of Stellenbosch

Page generated in 0.0023 seconds