Thesis (MS en S)--Stellenbosch University, 2003. / ENGLISH ABSTRACT: In the past, the policy for the provision of low-cost housing was, by and large,
ineffective because apartheid planning spatially and economically marginalised
the majority. The disenfranchisement of the majority and social engineering
denied this majority any access and voice in shaping, or influencing the shape, of
their living environment. Today, there are various pieces of legislation that
emphasise and highlight the importance of community participation in
development planning. The concept of community participation has repeatedly
appeared in the literature as an approach that empowers people to take control
over their own lives. The involvement of people in all aspects of planning and
development programmes that affect them is a fundamental requirement for
sustainable development. Satisfying basic human needs in participatory,
empowering and sustainable formats is the essence of development.
The study is descriptive and issue-orientated, limiting itself to the understanding
of the process of community participation and empowerment in low-cost housing.
Interviews were conducted with 75 respondents from male- and female-headed
households, using a semi-structured questionnaire. The study records how
respondents participated in the shaping of their living environments, and the
extent to which they were/felt empowered by the housing delivery process. The findings suggest that participation contributed to empowerment, and an
overwhelming 91% of the sample were satisfied with their level of involvement in
the project. The findings of the study further indicates that, although there had
been some effort to involve the community as a whole, as well as individual
members in the project, the level of involvement, particularly of individuals, was
not satisfactory. Beneficiaries were given information regarding the housing
development and were offered opportunities to participate, but their views were
not taken into account during the design and implementation phases.
The recommendations provide some insights on how low-income housing
delivery can be made more participatory, empowering and sustainable. / AFRIKAANSE OPSOMMING: In die verlede was die beleid oor lae-kostebehuising oneffektief, omdat
apartheidsbeplanning die meerderheid ruimtelik en ekonomies gemarginaliseer
het. Die ontburgering en die ruimtelike manipulasie van rasse het die
meerderheid enige toegang tot deelname in vorm, of beinvloeding van vorm, van
hulle eie omgewing ontsĂȘ. Tans bestaan daar 'n verskeidenheid van wetgewing
wat klem plaas op gemeenskapsdeelname in ontwikkelingsbeplanning en die
belangrikheid daarvan beklemtoon. Die begrip gemeenskapsdeelname het
verskeie kere in die literatuur voorgekom as 'n benadering wat mense bemagtig
om verantwoordelikheid vir hulle eie lewens te neem. Die betrokkenheid van
mense in alle aspekte van beplannings- en ontwikkelingsprogramme wat hulle
raak is 'n fundamentele vereiste van volhoubare ontwikkeling. Die bevrediging
van basiese menslike behoeftes binne 'n deelnemende, bemagtigende en
volhoubare konteks, is die essensie van ontwikkeling.
Die studie is beskrywend van aard en konteks qeorienteerd en word beperk tot 'n
verstaan van gemeenskapsdeelname en bemagtiging in die voorsiening van
laekostebehuising. Onderhoude is met 75 respondente van huishoudings
waarvan of 'n man of 'n vrou aan die hoof gestaan het gevoer deur middel van 'n
semigestruktureerde vraelys. Die studie meld hoe respondente deelgeneem het
in die vorming van hul leef omgewing, en die mate waartoe die respondente
bemagtig was/gevoel het deur die behuisings voorsienings proses. Die bevindinge suggereer dat deelname bygedra het tot bemagtiging, en dat 'n
indrukwekkende 91% van die steekproef tevrede was met hul deelname aan die
projek. Navorsing het verder gevind dat, alhoewel daar pogings aangewend is
om die gemeenskap as 'n geheel, en individueel, te betrek, deelname
onvoldoende was, veral op individuele vlak. Begunstigdes het inligting in verband
met die ontwikkeling ontvang en is die geleentheid gebied om deel te neem,
maar hul menings is nie in ag geneem tydens die ontwerp- en beplanningsfases
nie.
Die aanbevelings verskaf 'n paar insigte oor hoe die voorsiening van lae-koste
behuising meer deelnemend, bemagtigend en volhoubaar gemaak kan word.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/53679 |
Date | 12 1900 |
Creators | Oosthuizen, Jolandie |
Contributors | Khan, F., Stellenbosch University. Faculty of Economic & Management Sciences. Dept. of Sustainable Development Planning & Management. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | 102 p. : ill., maps |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0024 seconds