Return to search

Deelname, verbintenis en kreatiwiteit as gemanifesteerde veranderlikes van bestuursprestasie / Collaboration, commitment and creativity as manifested variables of management performance

Text in Afrikaans / Bestuursmodelle word vandag oor die algemeen as diagnostiese instrumente in
organisasies benut. Die struktuur van hierdie bestuursmodelle word selde
ondersoek om te bepaal of dit met die empiriese realiteit verband hou. Hierdie
studie het ten doel om so 'n model, die bestuursbevoegdheidmodel wat deur
Hall( 1988) ontwikkel was, te evalueer. Hall se model gee antwoorde op vrae oor
die algemene bestuursklimaat van die organisasie. Die installing waar die navorsing
gedoen was, is 'n Suid-Afrikaanse militere installing. Die Ramona-program is
gebruik om te bepaal of daar wei passing is tussen die empiriese realiteit en
bestuursprestasie in die betrokke organisasie waar die studie uitgevoer is. Daar is
gevind dat daar gebrekkige passing tussen die empiriese realiteit en
bestuursprestasie bestaan. Die waarde van die studie le daarin dat die betrokke
organisasie in staat gestel word om alternatiewe modelle te oorweeg wat bes
moontlik meer effektief sou kon wees. / Management models are used today as diagnostic instruments in organisations.
The structure of these management models is seldom investigated for its validity
and reliability. The aim of this study is to evaluate the Competence Process model
developed by Jay Hall(1988). This model provides answers on the general
management climate of the organisation. The research was performed at a South
African military institution. The Ramona-programme was utilised in order to
determine the match between the empirical reality and management performance
in the particular organisation where this study was performed. The finding was that
there is insufficient match between the empirical reality and management
performance. The value of this study is that the specific organisation can now
consider alternative models of management performance that are more effective. / Psychology / M.A. (Industrial Psychology)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/16873
Date11 1900
CreatorsGreeff, Ryno Matthys
ContributorsBadenhorst, Frans Hendrik
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (vi, 106 leaves)

Page generated in 0.0111 seconds