Return to search

The efficiency of the container shipping industry and the development of a performance measurement system

Thesis (MScEng)--Stellenbosch University, 2012. / ENGLISH ABSTRACT: An efficient container shipping industry is something every country strives toward. Continuous
improvement in this industry is of utmost importance in order to grow a country’s economy. One
of the objectives of this research study is to determine the inefficiencies that exist within the
South African container shipping industry. A lot of these inefficiencies cannot be eliminated by a
single organisation, but require the cooperation of all the parties in a supply chain.
Currently there is not enough interaction between the organisations in the supply chain apart from
limited contact with direct customers and suppliers. The aim of the performance measurement
system is to drive organisations throughout the supply chain to focus on the areas that require the
most improvement. If inefficiencies are identified, the parties concerned should jointly come up
with action plans to address these inefficiencies. This research study will focus mostly on the
Cape Town region.
The performance measurement system (PMS) developed in this study can be used to improve
supply chain efficiency. Existing PMSs were researched in order to develop a system that is
applicable to the container industry. Research of the industry was done with the aid of
questionnaires, interviews, surveys and a focus group.
The benefits of such a system should be carefully explained to representatives of the
organisations in the industry to attract their participation. The success of the system is highly
dependent on how well the parties in the supply chain participate, as it is only then that the
efficiency of a supply chain can be measured. Management representatives were asked to indicate
which key performance indicators they are measuring. This information was used as a basis for
the study. There are various parties that are currently busy with similar studies, which emphasises
the increased need for a supply chain PMS in the container shipping industry.
Two case studies were identified that will benefit from a PMS. BMW’s manufacturing plant in
Rosslyn and the fruit export industry in the Cape Town region were used as examples of
integrated supply chains. The PMS can be easily adapted in order to apply it to other corridors or
commodities. / AFRIKAANSE OPSOMMING: ‘n Doeltreffende houer verskepingsindustrie is iets waarna elke land streef. Konstante
verbeterings in die industrie is baie belangrik vir ‘n land se ekonomie. Een van die doelwitte van
hierdie navorsingsprojek is om te bepaal wat die ondoeltreffendhede in die houer
verskepingsindustrie is. Baie van hierdie ondoeltreffendhede kan nie deur een organisasie opgelos
of geïlimineer word nie. Dit moet deur die hele voorsieningsketting gesamentlik gedoen word.
Daar is tans te min samewerking tussen organisasies in die voorsieningsketting. In die meeste
gevalle werk organisasies slegs met hulle onmiddelike kliënte en verskaffers. ‘n
Voorsieningsketting meting-stelsel sal verseker dat daar op die regte aspekte gefokus word. As ‘n
ondoeltreffendheid geïdentifiseer word, is dit die verantwoordelikheid van die hele
voorsieningsketting om te verseker dat die ondoeltreffendheid geïlimineer word. Dit sal beslis
samewerking bevorder. Die navorsingsprojek fokus meestal op Kaapstad.
Bestaande meting-stelsels was geondersoek om ‘n stelsel te ontwikkel wat van toepassing is op
die houer verskepingsindustrie. Navorsing was gedoen deur middel van vraelyste, onderhoude,
opnames en ‘n fokusgroep. Die doel van die meting-stelsel is om organisasies regdeur die
voorsieningsketting te dryf om te fokus op die areas wat die meeste verbetering benodig.
Die voordele van die stelsel moet noukeurig aan die bestuursverteenwoordigers van die
organisasies in die voorsieningsketting verduidelik word sodat hulle sal deelneem aan die
inisiatief. Die sukses van die meting-stelsel hang af van hoeveel organisasies sal deelneem. Die
doeltreffendheid van ‘n voorsieningsketting sal eers werklik gemeet kan word as daar ‘n redelike
groot belangstelling vanaf die industrie is. Bestuursverteenwoordigers was gevra om aan te dui
watter prestasie-aanwysers hulle tans meet. Hierdie inligting was gebruik as ‘n basis vir die
studie. Daar is tans verskeie partye wat besig is met soortgelyke navorsing. Dit beklemtoon die
feit dat ‘n voorsieningsketting meting-stelsel werklik nodig is vir die houer verskepingsindustrie.
Twee gevalle studies was geïdentifeseer dat hulle sal voordeel trek uit die implementering van ‘n
voorsieningsketting meting-stelsel. BMW se Rosslyn voorsieningsketting en die vrugte uitvoer
industrie in Kaapstad was gebruik as voorbeelde van geïntegreerde voorsieningskettings. Die
meting-stelsels kan maklik aangepas word vir ander kommoditeite.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/19988
Date03 1900
CreatorsOlivier, Taryn Lynn
ContributorsRuthven, G., Stellenbosch University. Faculty of Engineering. Dept. of Industrial Engineering.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format133 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0023 seconds