Return to search

The meat industry : a Namibian case study

Thesis (MBA (Business Management))--University of Stellenbosch, 2007. / ENGLISH ABSTRACT: Livestock production forms a significant part of the agricultural activities in Namibia. This study
is an analysis of the red meat (beef and mutton) supply chain in the country, south of the
Veterinary Cordon Fence.
The supply chain from production of animals on the farms through processing to placing of meat
on the market is analyzed. The red meat supply chain is split into three sectors for the purpose of
the study. The three sectors are the supply sector involved in the production of animals on the
farms, the processing sector involved with the slaughtering and value addition on the livestock
products and the demand sector that is involved in the placing on the market of the livestock and
livestock products. Each of the sectors is then analyzed as an entity.
The three tools that are used to analyze the sectors are: a) The market competitiveness done
using the Porter’s 5 force analysis; b) The SWOT analysis for determination of intrinsic and
extrinsic environments of the respective sectors and c) Trend review of the activity in each sector
for the years 2000-2005.
The aim of the analysis is to create a deeper insight into the forces and the impact these forces
are having on the meat supply chain. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Veeboerdery vorm ‘n vername deel van landbou-aktiwiteite in Namibië. Hierdie
navorsingsverslag is ’n analise van die rooivleis (bees en skaap) leweringsketting in die land
suid van die veeartsafbakeningsheining.
Die studie ondersoek die leweringsketting van produksie van vee op plase tot by die plaas van
vleis op die markte. Die rooivleis leweringsketting is, vir die doeleindes van hierdie studie, in drie
dele verdeel. Hierdie drie dele is die lewerings-sektor wat verantwoordelik is vir die produksie
van vee op die plase, die prosesserings-sektor wat verantwoordelik is vir die slag en waardetoevoeging
tot die vee-produkte, en die vraag-sektor wat verantwoordelik is vir die plasing van
vee en vee-produkte op die mark. Elk van hierdie sektore word ontleed as ’n entiteit.
Die drie instrumente wat gebruik word om die sektore te analiseeer is: a) Die markkompeterendheid
word gedoen aand die hand van Porter se 5 kragte analise; b) Die “SWOT”
analise vir die bepaling van die intrinsieke en ekstrinsieke omgewings van die onderskeie
sektore, en c) Tendens oorsig van die aktiwiteite in elke sektor vir die jare 2000-2005.
Die doel van die analises is om dieper insig te skep van die kragte en die impak wat hierdie
kragte het op die vleis leweringsketting.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/821
Date12 1900
CreatorsDakwa, Tinoonga
ContributorsBiekpe, Nicholas, University of Stellenbosch. Faculty of Economic and Management Sciences. Graduate School of Business.
PublisherStellenbosch : University of Stellenbosch
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageEnglish
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
RightsUniversity of Stellenbosch

Page generated in 0.0024 seconds