Return to search

Mentorskap van beginner-laerskoolprinsipale vir doeltreffende kurrikulumbestuur

Beginner principals need support through a mentoring and coaching program to ensure effective curriculum management and to develop as curriculum leaders. The aim of the study was to determine the need of and the requirements for mentoring and coaching programs to ensure support in effective curriculum management. A comprehensive literature study was done and resulted in the success of mentoring and coaching programs and the focus pointing to effective curriculum management and specifically curriculum leadership in South Africa. The results from the literature study guided the empirical study through combined research. The focus fell on the roles, expectations, problems and support of beginner principals, curriculum management and leadership and the need of and the requirements for mentoring and coaching programs.
Empirically it was dicovered that beginner principals are not supported efficiently as curriculum managers and curriculum leaders. Mentoring and coaching will address this need.
The requirements of mentoring and coaching programs consist of:
(1) Compulsary mentoring and coaching programs for all beginner principals;
(2) Experienced principals as mentors;
(3) Approved mentors who should receive training;
(4) The beginner principal being allowed to choose his/her own mentor;
(5) Mentors as curriculum experts / Beginnerprinsipale benodig ondersteuning in die vorm van 'n mentorskap- en
afrigtingsprogram om die kurrikulum effektief te bestuur en om as kurrikulumleier te
ontwikkel. Die doe! van hierdie studie was om die behoefte aan en die vereistes vir
mentorskap- en afrigtingsprogramme te bepaal om beginnerprinsipale in effektiewe
kurrikulumbestuur te ondersteun. 'n Uitgebreide literatuurstudie is uitgevoer wat die
sukses van mentorskap- en afrigtingsprogramme vir beginnerprinsipale aandui en die
fokus op kurrikulumbestuur en meer spesifiek kurrikulumleierskap in Suid-Afrika plaas.
Die Iiteratuurstudie het as basis gedien vir die empiriese studie wat uit gekombineerde
navorsing bestaan het. In die empiriese studie is daar op rolle, verwagtinge, probleme en
ondersteuning van beginnerprinsipale gefokus. Daar is verder aandag gegee aan
kurrikulumbestuur en -Ieierskap van beginnerprinsipale en die behoefte aan en vereistes
vir mentorskap- en afrigtingsprogramme.
Empiries is daar bevind dat beginnerprinsipale nie voldoende in kurrikulumbestuur en die
ontwikkeling as kurrikulumleiers ondersteun word me. Mentorskap- en
afrigtingsprogramme sal hierdie behoefte aanspreek.
Die vereistes vir die mentorskap- en afrigtingsprogramme bestaan uit:
(1) Verpligte mentorskap- en afrigtingsprogram vir aile beginnerprinsipale;
(2) Die gebruik van ervare prinsipale as mentors;
(3) Goedgekeurde mentors wat opleiding ontvang;
( 4) 'n Keuse deur die beginnerprinsipaal ten opsigte van sy/haar mentor;
(5) Mentors wat kurrikulumkundiges is. / Educational Studies / M. Ed. (Onderwysbestuur)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/3043
Date11 1900
CreatorsVenter, Nicolaas van Loggenberg
ContributorsKamper, G.D.
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageother
Detected LanguageEnglish
TypeDissertation

Page generated in 0.0025 seconds