Thesis (MSc)--Stellenbosch University, 2003. / ENGLISH ABSTRACT: Controlled free radical polymerisation techniques offer several practical and
theoretical advantages compared to many other polymerisation techniques. Living
polymerisation techniques such as anionic polymerisations require the total exclusion
of impurities such as oxygen and moisture. Controlled free radical polymerisations,
however, do not require such stringent methods of practice. This is very advantageous
for industrial purposes.
Atom Transfer Radical Polymerisation (ATRP) is a form of a controlled/living free
radical polymerisation technique by which one is able to synthesize controlled
architectural structures and predetermine the molecular weights of macromolecules.
The monomers that were investigated for this research project include methyl
methacrylate (MMA), 4-vinylpyridine (4VP) and lauryl methacrylate (LMA). The
latter two monomers (4VP and LMA) are not commonly used in ATRP-mediated
reactions. The synthesis of block copolymers ofMMA and LMA were attempted. The
homopolymerisation of 4VP did not give the control expected when polymerising by
means of ATRP. This prompted an investigation into possible side reactions that
could take place with 4VP in this specific ATRP system. This included possible
quatemization of 4VP with the alkyl halide initiator species. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Beheerde vrye-radikaalpolimerisasietegnieke bied verskeie praktiese en teoretiese
voordele bo verskeie ander vrye-radikaalpolimerisasietegnieke. Lewende
polimerisasietegnieke soos anioniese polimerisasie, vereis die totale uitsluiting van
onsuiwerhede soos suurstof en water. Beheerde vrye-radikaalpolimerisasies vereis
egter nie sulke streng reaksiekondisies nie. Hierdie is baie voordelig vir industriële
doeleindes.
Atoomoordragradikaalpolimerisasie (ATRP) is 'n tipe beheerde/lewende vryeradikaalpolimerisasietegniek
wat dit moontlik maak om die samestelling en struktuur
van makromolekules asook die molekulêre massa presies te beheer.
In hierdie studie is die monomere metielmetakrilaat (MMA), 4-vinielpiridien (4VP)
en laurielmetakrilaat (LMA) bestudeer. Laasgenoemde twee monomere (4VP en
LMA) word beskou as ongewone monomere om in ATRP-sisteme te gebruik. Daar is
gepoog om blok kopolimere van MMA en LMA te sintetiseer. Die homopolimerisasie
van 4VP het minder beheer gelewer as wat by beheerde vrye-radikaal sisteme soos
hierdie verwag word. Na aanleiding van hierdie resultate is 'n ondersoek geloods om
die moontlike newereaksies van 4VP in hierdie spesifieke ATRP-sisteem te
ondersoek. Daar is gepoog om te bewys dat die alkielchloriedinisieerder verdwyn
deur kwatemisasie met 4VP.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/49751 |
Date | 12 1900 |
Creators | Staisch, Ingrid |
Contributors | Sanderson, R. D., Stellenbosch University. Faculty of Science. Dept. of Chemistry & Polymer Science. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | 115 p. : ill. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0018 seconds