Return to search

An evaluation of the Masupa-Tsela Youth Pioneers Program implemented by the Eastern Cape Department of Social Development and Special Programs within Mhlontlo Local Municipality

Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2014. / ENGLISH ABSTRACT: Since the advent of democracy in South Africa, the government has prioritized youth development in the
country. The strides made by government include setting up institutional arrangements, developing
policies and implementing programmes targeting young people in the country. However, despite the
efforts made to develop young people, the youth transition to adulthood is still extremely difficult, more
especially for unemployed black females who reside in rural areas. Youth unemployment is the biggest
problem affecting the youth in South Africa and globally, and the majority of the unemployed youth have
been categorised as ‘Not in Education, Employment or Training’ (NEET). Being unemployed and also not
being in education or training to prepare for future employment, limits future employability of the NEETs.
The Department of Social Development and Special Programmes in the Eastern Cape Province
implemented the Masupa-Tsela Youth Pioneers Programme (MYPP) to intervene in the high rate of youth
unemployment in the Province. The programme in the Province was never evaluated and as a result
there is no evidence of the success or failure of this youth programme.
This study evaluates the implementation of the MYPP with a particular focus in Mhlontlo Local
Municipality within O.R. Tambo District Municipality in the Eastern Cape Province. Mhlontlo Local
Municipality is a rural municipality characterized by high youth unemployment, high youth poverty, low
levels of education among youth and low literacy levels among adults. The purpose of the study was to
explore and discover whether the intended outcomes of the MYPP were achieved and what the specific
challenges of the youth were. Evaluation research is used in this study to explore the MYPP. Evaluation research assesses the
conceptualization, implementation, and impact of development programmes and projects. The data
collected during this study through focus groups, interviews, questionnaires, and document review,
revealed that the programme mostly achieved its intended outcomes, although there are areas that need
to be improved in the future implementation of the programme. However, the goals and outcomes of the
MYPP were not adequate to address the size of the challenge. On the basis of the findings of this study
the researcher recommends that youth development programmes should be implemented in the context
of sustainable development and young people must be placed at the centre of that development as
agents of change in their communities. The researcher also recommends outcomes based planning in the
Department, up-scaling of the programme, regular evaluation of the design, implementation and results of
a youth programme as well as improved participation of the youth in the programmes designed to
improve their lives. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die regering het sedert die koms van demokrasie in Suid-Afrika jeugontwikkeling in die land
geprioritiseer. Die vooruitgang wat gemaak is, sluit in die opstel van institusionele reëlings , die
ontwikkeling van beleid en die implementering van programme wat gerig is tot jong mense in die land.
Maar ten spyte van die pogings om jong mense te ontwikkel, vind die jeug die oorgang na volwassenheid
nog steeds baie moeilik, veral vir werklose swart vroue wat in landelike gebiede woon . Werkloosheid
onder jeug is die grootste probleem wat die jeug in Suid -Afrika en in die wêreld ondervind, en die
meerderheid van die werklose jeug word gekategoriseer as "Nie in onderwys, beroep of opleiding nie'
(NOBOe). Om werkloos te wees en ook nie in onderwys of opleiding om voor te berei vir toekomstige
indiensneming nie, beperk toekomstige indiensneembaarheid van die NOBOe .
Die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling en Spesiale Programme in die Oos-Kaap het die
Masupa Tsela - Jeug Pioneers Programme (MJPP) geïmplementeer om in te gryp in die hoë
werkloosheidskoers onder die jeug in die Provinsie. Die programme in die provinsie is nooit geëvalueer
en as gevolg is daar geen bewyse van die sukses of mislukking van hierdie jeug programme nie.
Hierdie studie evalueer die implementering van die MJPP met 'n spesifieke fokus op Mhlontlo Plaaslike
Munisipaliteit in die Tambo -distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaap. Mhlontlo Plaaslike Munisipaliteit is 'n
landelike munisipaliteit wat gekenmerk word deur hoë werkloosheid onder die jeug, hoë jeug armoede,
lae vlakke van onderwys onder die jeug en lae vlakke van geletterdheid onder volwassenes . Die doel
van die studie was om te ondersoek en vas te stel of die beoogde uitkomste van die MYPP bereik is en
wat die spesifieke uitdagings van die jeug was. Evaluering navorsing is in hierdie studie gebruik om die MJPP te verken. Evalueringsnavorsing evalueer
die konseptualisering, implementering en die impak van die ontwikkeling van programme en projekte .
Die data wat ingesamel is tydens hierdie studie deur middel van fokusgroepe, onderhoude, vraelyste , en
dokument hersiening, het aan die lig gebring dat die programme meestal sy doel bereik het, maar daar is
gebiede van die implementering van die programme wat in die toekoms verbeter sal moet word. Maar die
doelwitte en uitkomste van die MYPP was nie voldoende om die grootte van die uitdaging aan te spreek
nie. Op grond van die bevindinge van hierdie studie beveel die navorser uitkomsgebaseerse beplanning
in die Departement voor, vergroting van die programme , gereëlde evaluering van die ontwerp,
implementering en resultate van 'n jeug programme sowel as die verbeterde deelname van die jeug in die
programme wat ontwerp word om hul lewens te verbeter.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/86608
Date04 1900
CreatorsXalisa, Qaqamba Yvonne
ContributorsMuller, Anneke, Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. School of Public Leadership.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
Formatxii, 130 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0028 seconds