Return to search

Teologiese elemente van lofprysings en aanbidding in kontemporêre jeugbediening

Text in Afrikaans / Lofprysing en aanbidding, wat die kern behoort le vorm van elke erediens, omdat God sentraal staan daarin, en wat ook die middelpunt van die erediens van die !ewe behoort le wees, omdat dit die reaksie van dankbaarheid op God se goedheid is, word in die Gereformeerde tradisie heel dik els met groot skeptisisme bejeen.
Deels gebeur dit omdat die begrippe "lofprysing" en "aanbidding" dalk nog nie duidelik gedefinieer is nie en daar dikwels baie subjektiewe betekenis daaraan gegee word.
Dis 'n groat jammerte omdat dit baie van die vreugde, die hartlikheid en die warmte van byeenkomste van die geloofsgemeenskap ontneem. Verder het dit tot gevolg dat sommige lid mate - en veral jongmense - hulle heil elders gaan soek, waar hulle behoeftes aangespreek word.
Aangesien hierdie 'n studie is wat fokus op die Skriftuurlike en teologiese
begronding van lofprysing en aanbidding, asook die behoeftes van jongmense, word aandag geskenk aan belangrike tendense wat 'n invloed uitoefen op hulle behoeftes, voor- en afkeure en algemene lewensuitkyk. Sake wat aan die orde kom is onder andere kultuur - met verwysing na subkulture en pop-kultuur - die sogenaamde Generasieteoriee en spiritualiteitstipes.
Laastens word aanbevelings gemaak oor hoe gemeentes en kerke, met in
agneming van veral die behoeftes van jongmense, lofprysing en aanbidding op 'n Skriftuurlike en teologiese verantwoorde wyse kan beplan en aanbied, terwyl jongmense in die proses bemagtig word om mede-verantwoordelikheid daarvoor te aanvaar. / Praise and worship, central to every church service, as a grateful response to God's goodness and mercy, is frequently met with scepticism within the Reformed tradition. This is, partly, due to different definitions, resulting in a variety of subjective interpretations.
It deprives the faith community of the joy and warmth expected to be experienced at gatherings. It furthermore results in youth having to seek alternative pastures for their specific needs.
This research focuses on the Scriptural and theological foundation of praise and worship, as well as the needs of the youth, relevant trends influencing their needs, their preferences and dislikes as well as their attitude towards life in general. Aspects such as culture and the so called Generational theories and types of spirituality will come under scrutiny.
Lastly recommendations are made for planning and presentation of Scriptural sound praise and worship, whilst, at the same time, empowering them to take joint responsibility. / Philosophy, Practical and Systematic Theology / M. Diac. (Jeugwerk)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/16166
Date12 1900
CreatorsTaljaard, Dirk Cornelis
ContributorsKitching, Deon, Hestenes, Mark Erling, 1949-
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (vi, 94 leaves)

Page generated in 0.0021 seconds