• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 20
  • 6
  • 1
  • Tagged with
  • 28
  • 26
  • 26
  • 26
  • 20
  • 17
  • 15
  • 12
  • 11
  • 10
  • 9
  • 9
  • 8
  • 8
  • 8
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Teenagers interviewing problems

Giliomee, Yolandé. January 2000 (has links)
Thesis (M. Th.)--University of South Africa, 2000.
2

Taak en rol van die vrywillige jeugwerker in die Nederduitse Gereformeerde Kerk

Nel, Pieter Gabriël 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / The background for this study is a survey undertaken by a cluster of congregations in the Wonderboom area of Pretoria, which revealed that their youth ministries are becoming increasingly ineffective. This worldwide trend is related to the reality that traditional program-based approaches to youth ministry not longer reach modern young people. This study proposes that a choice be made for a relationship based youth ministry that focuses on the communication of faith through the building of relationships of trust between adult mentors and the youth. Churches and the youth would benefit from choosing a relationship-based youth ministry. A relational approach demands enough volunteer youth workers who are qualified to work with contemporary adolescents. The study therefore proposes guidelines for the recruitment, selection, training and utilisation of volunteer youth workers, as well as for the implementation of a relational youth ministry in the Dutch Reformed Church. / Die agtergrond tot hierdie studie is 'n ondersoek van die Ring van Wonderboom wat bevind het dat gemeentes in die Ring se jeugbedieninge toenemend minder effeklief raak. Die wereldwye tendens hou daarmee verband dat kerke se tradisionele, programgerigte benaderings nie meer daarin slaag om die hedendaagse jeug le bereik nie. Die studie stel voor dal daar eerder gekies moet word vir 'n verhoudingsgerigte jeugbediening wal daarop ingestel is om geloof te kommunikeer deur diepgaande vertrouensverhoudings tussen die jeug en volwasse mentors daar le stel. Die keuse vir 'n verhoudingsgerigte jeugbediening hou besliste voordele vir die kerke en die jeug in. Die benadering vereis genoeg vrywillige jeugwerkers wat geskool en gemotiveerd is om met die hedendaagse jeug te werk. Die studie gee daarom riglyne vir die werwing, keuring, skoling en aanwending van vrywillige jeugwerkers, asook vir die implementering van 'n verhoudingsgerigte jeugbediening in die Nederduitse Gereformeerde Kerk. / Philosophy, Practical & Systematic Theology / M. Diac. (Jeugwerk)
3

Middelskoolkind se Godservaring en die impak daarvan op jeugbedieningspraktyk

Nel, Christoffel 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Tieners se probleme veroorsaak dikwels godvervreemdheid of kerkloosheid. Die rede, wil dit vookom, is omdat hulle met 'n verkeerde en naiwe godsbeeld en godservaringe hulle lewenspad begin loop het. Uit hierdie studie het dit baie duidelik geword dat die ondersteuningsisteme van die jong tiener sy/haar ervaring van God baie belnvloed. Van hierdie ondersteuningsisteme blyk die huis en familie die primere invloede te wees op die jong tiener se ervaring van God. Die rol wat die ouers speel in die daarstelling van 'n gesonde of verkeerde godsbegrip het in die studie sterk op die voorgrond getree. Die studie het ook nuwe lig gewerp op die rol en invloed van die kerk in die jong tiener se ervaring van God. Die rol van veral kognitiewe, sosiale en godsdienstige ontwikkeling is ook geidentifiseer as belangrik vir die ontwikkeling van 'n gesonde godsbeeld. Aan die einde van die studie is riglyne gegee vir die bediening. / Teenagers' problems cause them to become alienated from God and the church. The reason, seems to be that they start walking on the road of life according to wrong and naive images and experiences of God. In this study it became clear that support systems of young teenagers influence their experience of God. Of these support systems the home and family seem to be the primary influences on young teenager's experience of God. The role of parents in the establishment of a healthy, or wrong image of God, stood on the foreground very strongly. The study also sheds new light on the role and influence of the church in the junior higher' s experience of God. The role of especially cognitive, social and religious development were also identified as important for the development of a healthy image of God. At the end guidelines are provided for ministry. / M. Diac. (Praktiese Teologie (Jeugwerk))
4

Basiese elemente van 'n effektiewe jeugbediening

Engelbrecht, Gert Hermias 03 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Jeugbediening in die meeste hoofstroom kerke vertoon die volgende: Dit is program- en tradisie-gedrewe. Daar is nie 'n doelgedrewe plan en -strategie te bespeur nie. Die fokus val op die instandhouding van die jeuggroep, programme en aktiwiteite. Die potensiele teikengroepe, hul vlakke van geloofsverbintenis en hulle behoeftes word nie na behore ge!dentifiseer nie. 'n Doelgedrewe jeugbediening-strategie kan 'n moontlike oplossing vrr bogenoemde probleme wees. Dit moet veral aan die volgende aandag skenk: Fokus op 'n duidelike doelstelling, op jongmense se behoeftes en op 'n doelgedrewe benadering. Daar moet veral 'n spesifieke sty/ of benadering wees waarmee die jeugbediening aangepak word, naamlik 'n intergeneratiewe strategie. Die gemeente as geloofsgemeenskap en as lewenslange versorgingstruktuur behoort die konteks te wees waarbinne die jeugbediening plaasvind. 'n Programbeplanningsproses sal verhoed dat die beplanning lukraak en oorhaastig gedoen word. Verder sal dit die gevaar van programme wat net aanmekaar geryg word, tee werk. / Youth ministry m most mainstream churches is characterised by the following: It is program- and tradition-driven. No purpose-driven plan and -strategy are visible. The focus is on maintaining the youth group, programs and activities. The potential target groups, their levels of faith commitment and their needs are not identified properly. A purpose-driven youth ministry strategy may be a possible solution to the above-mentioned problems. It should especially give attention to the following: Focus on a clear purpose statement, on young people's needs and on a purpose-driven approach. In particular, there should be a 5pesific style or approach with which youth ministry is launched, namely an intergenerational strategy. The congregation as a community of faith and as a lifelong care structure should be the context within youth ministry occurs. A program planning process will prevent the planning to be done haphazardly and impetuously. / Philosophy, Practical & Systematic Theology / M.Diac. (Jeugwerk)
5

Taak en rol van die vrywillige jeugwerker in die Nederduitse Gereformeerde Kerk

Nel, Pieter Gabriël 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / The background for this study is a survey undertaken by a cluster of congregations in the Wonderboom area of Pretoria, which revealed that their youth ministries are becoming increasingly ineffective. This worldwide trend is related to the reality that traditional program-based approaches to youth ministry not longer reach modern young people. This study proposes that a choice be made for a relationship based youth ministry that focuses on the communication of faith through the building of relationships of trust between adult mentors and the youth. Churches and the youth would benefit from choosing a relationship-based youth ministry. A relational approach demands enough volunteer youth workers who are qualified to work with contemporary adolescents. The study therefore proposes guidelines for the recruitment, selection, training and utilisation of volunteer youth workers, as well as for the implementation of a relational youth ministry in the Dutch Reformed Church. / Die agtergrond tot hierdie studie is 'n ondersoek van die Ring van Wonderboom wat bevind het dat gemeentes in die Ring se jeugbedieninge toenemend minder effeklief raak. Die wereldwye tendens hou daarmee verband dat kerke se tradisionele, programgerigte benaderings nie meer daarin slaag om die hedendaagse jeug le bereik nie. Die studie stel voor dal daar eerder gekies moet word vir 'n verhoudingsgerigte jeugbediening wal daarop ingestel is om geloof te kommunikeer deur diepgaande vertrouensverhoudings tussen die jeug en volwasse mentors daar le stel. Die keuse vir 'n verhoudingsgerigte jeugbediening hou besliste voordele vir die kerke en die jeug in. Die benadering vereis genoeg vrywillige jeugwerkers wat geskool en gemotiveerd is om met die hedendaagse jeug te werk. Die studie gee daarom riglyne vir die werwing, keuring, skoling en aanwending van vrywillige jeugwerkers, asook vir die implementering van 'n verhoudingsgerigte jeugbediening in die Nederduitse Gereformeerde Kerk. / Philosophy, Practical and Systematic Theology / M. Diac. (Jeugwerk)
6

Middelskoolkind se Godservaring en die impak daarvan op jeugbedieningspraktyk

Nel, Christoffel 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Tieners se probleme veroorsaak dikwels godvervreemdheid of kerkloosheid. Die rede, wil dit vookom, is omdat hulle met 'n verkeerde en naiwe godsbeeld en godservaringe hulle lewenspad begin loop het. Uit hierdie studie het dit baie duidelik geword dat die ondersteuningsisteme van die jong tiener sy/haar ervaring van God baie belnvloed. Van hierdie ondersteuningsisteme blyk die huis en familie die primere invloede te wees op die jong tiener se ervaring van God. Die rol wat die ouers speel in die daarstelling van 'n gesonde of verkeerde godsbegrip het in die studie sterk op die voorgrond getree. Die studie het ook nuwe lig gewerp op die rol en invloed van die kerk in die jong tiener se ervaring van God. Die rol van veral kognitiewe, sosiale en godsdienstige ontwikkeling is ook geidentifiseer as belangrik vir die ontwikkeling van 'n gesonde godsbeeld. Aan die einde van die studie is riglyne gegee vir die bediening. / Teenagers' problems cause them to become alienated from God and the church. The reason, seems to be that they start walking on the road of life according to wrong and naive images and experiences of God. In this study it became clear that support systems of young teenagers influence their experience of God. Of these support systems the home and family seem to be the primary influences on young teenager's experience of God. The role of parents in the establishment of a healthy, or wrong image of God, stood on the foreground very strongly. The study also sheds new light on the role and influence of the church in the junior higher' s experience of God. The role of especially cognitive, social and religious development were also identified as important for the development of a healthy image of God. At the end guidelines are provided for ministry. / M. Diac. (Praktiese Teologie (Jeugwerk))
7

Basiese elemente van 'n effektiewe jeugbediening

Engelbrecht, Gert Hermias 03 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Jeugbediening in die meeste hoofstroom kerke vertoon die volgende: Dit is program- en tradisie-gedrewe. Daar is nie 'n doelgedrewe plan en -strategie te bespeur nie. Die fokus val op die instandhouding van die jeuggroep, programme en aktiwiteite. Die potensiele teikengroepe, hul vlakke van geloofsverbintenis en hulle behoeftes word nie na behore ge!dentifiseer nie. 'n Doelgedrewe jeugbediening-strategie kan 'n moontlike oplossing vrr bogenoemde probleme wees. Dit moet veral aan die volgende aandag skenk: Fokus op 'n duidelike doelstelling, op jongmense se behoeftes en op 'n doelgedrewe benadering. Daar moet veral 'n spesifieke sty/ of benadering wees waarmee die jeugbediening aangepak word, naamlik 'n intergeneratiewe strategie. Die gemeente as geloofsgemeenskap en as lewenslange versorgingstruktuur behoort die konteks te wees waarbinne die jeugbediening plaasvind. 'n Programbeplanningsproses sal verhoed dat die beplanning lukraak en oorhaastig gedoen word. Verder sal dit die gevaar van programme wat net aanmekaar geryg word, tee werk. / Youth ministry m most mainstream churches is characterised by the following: It is program- and tradition-driven. No purpose-driven plan and -strategy are visible. The focus is on maintaining the youth group, programs and activities. The potential target groups, their levels of faith commitment and their needs are not identified properly. A purpose-driven youth ministry strategy may be a possible solution to the above-mentioned problems. It should especially give attention to the following: Focus on a clear purpose statement, on young people's needs and on a purpose-driven approach. In particular, there should be a 5pesific style or approach with which youth ministry is launched, namely an intergenerational strategy. The congregation as a community of faith and as a lifelong care structure should be the context within youth ministry occurs. A program planning process will prevent the planning to be done haphazardly and impetuously. / Philosophy, Practical and Systematic Theology / M.Diac. (Jeugwerk)
8

Integrating a girl-child orphaned by aids in a reconstituted family: pastoral and other challenges

Mutasa, Gertrude Pazvichainda Stembile 01 1900 (has links)
Five years ago at the age of 14, Rutendo Chaibva was double-orphaned by AIDS. A "Family Post Bereavement Property and Responsibilities Disbursement Committee" assigned her uncle Eric Gara as "replacement parent". Rutendo and her " replacement mother" Gerlinda were co-participants in the Participatory Action Research Study. It started in a therapeutic relationship after the family experienced some difficulties in integrating Rutendo into the reconstituted family. Both the therapy and research conversations explored and identified several pastoral and other challenges that militated against the integration process. Rutendo and Gerlinda's road was littered with, among others, minefields of silence and tears, secrecy, multiple losses, unresolved bereavement, unfinished business, anger, fear, and groping for Christian fellowship. It was concluded that personal, family, pastoral and other challenges, and, HIV/AIDS related complexities had militated against the integration process. At the end, Rutendo and Gerlinda acknowledged that therapy and the research processes had impacted positively on the integration process that improved significantly. / Practical Theology / M. Div. (Pastoral therapy)
9

Benutting van ervaringsleer van jeugdiges in die begeleiding tot geestelike volwassenheid

Nieuwenhuis, F. J. 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Aanduidings bestaan dat jongmense na twaalf jaar van kategetiese onderrig steeds slegs 'n opperviakkige kennis, begrip van en insig in skrifwaarhede het. Hierdie probleem moet deur die praktiese teologie aangespreek word, want kategetiese onderrig is 'n kommunikatiewe handeling in diens van die evangelie. Die praktiese teologie kan 'n bydrae lewer deur die polivorme en polivalente leefwereld van die jeugdige (as praxis) te beskryf en te verklaar, sodat tot groter insig in die geloofswereld van die jeugdige gekom kan word, maar ook wee verken waardeur die jeugdige effektief met die Evangelie bereik kan word. Onderhawige studie poog om langs beskrywend-analitiese weg ervaringsleer as aanbiedingswyse te ondersoek met die doel om te bepaal of ervaringsleer moontlikhede bied wat kan verseker dat skrifwaarhede effektief ontsluit word. Die vertrekpunt in die studie is die leerparadigmatiese en 'n konstruktivistiese benadering tot leer word gevolg. Die meriete van die benutting van ervaringsleer moet gesien word vanuit 'n prakties-teologiese vertrekpunt waar die praxis krities ondersoek is met die doel om kommunikatiewe handelinge tussen jeugwerker en jeugdige in diens van die evangelie te optimaliseer. / Indications are that youth, after twelve years of catechetical instruction, still have superficial knowledge, understanding and insight into biblical truths. This problem must be addressed within practical theology, because catechetical instruction is a communicative action in evangelical service. The practical theology can make a contribution by describing and interpreting the multifarious and multifaceted world of the youth (as praxis). In this way, greater insight can be gained into the spiritual life of the youth and ways can be explored to reach youth more effectively with the Word. This study, by means of a descriptive and analytical review of experiential learning, attempts to determine whether experiential learning could be used to effectively disclose biblical truths. The approach was based on the learning paradigm and a constructivistic view of learning. The merit of using experiential learning in youth work must be seen from a practical theology perspective where the praxis was critically examined with a view of optimising the communicative interaction between youth and youth workers. / Philosophy, Practical & Systematic Theology / Thesis (M. Diac.)--Universiteit van Suid-Afrika, 2000.
10

Die implikasies van Pierre Babin se boek The new era in religious communication vir 'n kontemporêre jeugbedieningsmodel

Roux, Anton 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Die Jeugbediening binne die Nederduitse Gereforrneerde Kerk verkeer tans in 'n stroomversnelling, en roep om vemuwing en verandering. Onderliggend aan bierdie krisis wat ontstaan het, le die tydsgees van die postmodemisme. Laasgenoemde het 'n beslissende invloed op die wyse waarop die jongmense vandag die evangelie hoor en leer. Dit het ook 'n deurslaggewende invloed op geloofskommunikasie. Pierre Babin beredeneer in sy boek The New Era in Religious Communication vyf konsepte wat lig werp op die nuwe era wat aangebreek het in geloofskommunikasie en spreek daarrnee die krisis in hierdie nuwe era bevredigend aan. Hy benadruk die volgende hoofkonsepte, naamlik: • Die verskuiwing van die Gutenberg-era na die Oudiovisuele era • Die impak van die elektroniese media op geloof • Die weg van skoonheid • Die simboliese weg • Stereo-kategese. Die skrywer is van mening dat die hoofkonsepte, soos uitgewerk deur Babin, die basis le vir 'n effektiewe, kontemporere jeugbedieningsmodel vir die Suid-Afrikaanse konteks. / The ministering of the gospel to the youth within the Dutch Reformed Church finds itself in a rapid at present and is calling for rejuvenation and change. Underlying to this crisis, is the spirit of the times known as Post Modernism. The latter has a decisive influence on the way the youth of today hear and learn the gospel. It also has a conclusive impact on communicating religion. Pierre Babin argued in his book The New Era in Religious Communication five concepts which cast light on the new era which has arrived in the communication of religion. These address the crisis of the new era effectively. He emphasizes the following main concepts: • The shift from the Gutenberg era to the audiovisual era • The impact of the electronic era on faith • The way of beauty • The symbolic way • Stereo catechesis. The author is of the opinion that these concepts, as formulated by Babin, pave the way for an effective, contemporary model for ministering the gospel to the youth within the South African context. / Practical Theology / M. Diac. (Youth work)

Page generated in 0.3975 seconds