Return to search

The influence of socio-demographic factors on the nutritional intake of overweight and obese children in the Stellenbosch area, Western Cape

Thesis (MNutr)--Stellenbosch University, 2011. / ENGLISH ABSTRACT: Introduction: The worldwide increase in the prevalence of childhood overweight and obesity
has been identified as a major threat to children’s health and South Africa has not been
spared. A child’s food environment is constrained and shaped by their parents/carers who
provide food based on own food preferences and food selections, which in turn are
determined by the larger cultural, social and economic context. Risk factors for childhood
obesity are not well established. Existing prevention strategies, focusing on late childhood
and adolescence, are largely unsuccessful. There is however an increasing body of evidence
that the early life environment is an important determinant of risk of obesity in later life.
Aim: To determine prevalence and socio-demographic risk factors associated with childhood
overweight and obesity in the Stellenbosch area, Western Cape Province.
Methods: Cross-sectional, comparison study. A representative group of 638 children (aged 6-
13 years) attending three randomly selected Stellenbosch primary schools were weighed and
measured to calculate body mass index (BMI) using international obesity task force (IOTF)
guidelines in the screening phase of the project to determine the prevalence of overweight
and obesity. The comparison study phase identified 84 overweight and obese children and 84
children of normal weight (comparison group) to comprise a sample population of 168
children. Socio-demographic data were determined with a structured questionnaire and
compared between the overweight/obese group and comparison group (normal weight) to
identify associated risk factors and investigate the Ho. Results: The prevalence of overweight and obesity in the sample of primary school children
was 13% (n=84) as determined by BMI, of which 9% (n=57) were classified as overweight
and 4% (n=27) as obese. Socio-economic factors including maternal employment hours
(p=0.0462), family characteristics e.g. number of children in the household (p=0.0231), eating
behaviour like consuming brown rice (p=0.0371), pork (p=0.0143), canola/olive-based
margarine (p=0.0398) or poly-unsaturated margarine (p=0.0481), doughnuts (p=0.0280) and
time spent doing sport (p=0.0450) were significantly associated with overweight or obesity. Ho
were thus rejected.
Conclusion: The results suggest that maternal working hours, the number of children in the
household, poor eating habits and time spent doing sport are important predictor variables for
childhood overweight and obesity. Socio-economic status, infant feeding practices and family
characteristics like marital circumstances, household number, and mother’s age did not
appear to play a role in the development of childhood overweight and obesity in this
population. In light of this evidence, preventative initiatives should pro-actively promote
healthy eating behaviour and physical activity to children at an early age, in particular girls.
Involving families and schools in these initiatives is recommended as well as a national
childhood obesity monitoring system to identify children at risk and tracking trends of
childhood obesity in guiding evidence-based interventions to tackle this major health problem. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Inleiding: Die wêreldwye toename in die prevalensie van kinder-oorgewig en vetsugtigheid is
geïdentifiseer as 'n groot bedreiging vir kinders se gesondheid en Suid-Afrika word nie gespaar nie. 'n Kind se voedingsomgewing is beperk en word gevorm deur ouers of
versorgers wat voedsel voorsien gebaseer op hul eie kos voorkeure en voedsel keuses, wat
op sy beurt deur die groter kulturele, sosiale en ekonomiese konteks bepaal word. Risiko
faktore vir kinder-vetsugtigheid is nie goed gevestig nie. Bestaande voorkoming strategieë,
wat fokus op die laat kinderjare en vroeë adolessensie, is grootliks onsuksesvol. Daar is
egter voortdurende toename in bewyse dat die vroeë lewensomgewing ‘n belangrike
bepalende risiko faktor is vir vetsugtigheid in latere lewe.
Doelstellings: Bepaling van prevalensie en sosio-demografiese risiko faktore wat
geassosieer word met kinder-oorgewig en vetsugtigheid in die Stellenbosch area, Wes-Kaap
Provinsie.
Metodes: Deursnit, vergelykende studie. ‘n Verteenwoordigende groep van 638 kinders
(ouderdom 6-13 jaar) skoolgaande by drie ewekansig geselekteerde Stellenbosch primêre
skole was geweeg en gemeet om Liggaamsmassa Indeks (LMI), volgens die internasionale
obesiteit werkgroep (IOTF) riglyne te bereken in die siftingsfase van die projek ter bepaling
van prevalensie van oorgewig en vetsugtigheid. Die vergelykende fase het 84 oorgewig en
vetsugtige kinders geidentifiseer en 84 kinders met normale gewig (vergelykende groep) ter
samestelling van ‘n steekproef populasie van 168 kinders. Sosio-demografiese data was
verkry deur ‘n gestruktureerde vraelys en vergelykings was getref tussen oorgewig/vetsugtige
groep en vergelykende groep (normale gewig) ter identifisering van geassosieerde risiko
faktore en ondersoek van die Ho.
Resultate: Prevalensie van oorgewig en vetsugtigheid in die steekproef van primêre skool
kinders was 13%(n=84) waarvan 9%(n=57) geklassifiseer was as oorgewig en 4%(n=27) as
vetsugtig. Sosio-ekonomiese faktore soos moeders se werksure (p=0.0462), familie
kenmerke soos aantal kinders in ‘n huishouding (p=0.0231), eetgedrag nl. bruin rys
(p=0.0371), varkvleis (p=0.0143), canola/olyf-gebaseerde margarien (p=0.0398) of polionversadigde
margarien (p=0.0481), oliebolle (p=0.0280) en tyd gespandeer aan sport
(p=0.0450) was beduidend geassosieer met oorgewig en obesiteit. Ho was dus verwerp.
Gevolgtrekking: Die resultate dui daarop dat moeders se werksure, aantal kinders in ‘n
huishouding, swak eetgewoontes en tyd gespandeer aan sport, belangrike voorspellers vir
kinder-oorgewig en vetsugtigheid is. Sosio-ekonomiese status, baba-voedingspraktyke en
familie kenmerke soos huwelikstatus, huishoudelike getal en moeders se ouderdom blyk nie
‘n rol te speel in die ontwikkeling van kinder-oorgewig en obesiteit in hierdie populasie nie. Na
aanleiding van hierdie bevindinge moet voorkoming inisiatiewe pro-aktief gesonde
eetgewoontes en fisiese aktiwiteit in kinders aanmoedig reeds op 'n vroeë ouderdom, veral in
meisies. Die betrekking van gesinne en skole in hierdie inisiatiewe word aanbeveel asook 'n
nasionale kinder vetsugtigheids-moniteringstelsel om risiko kinders te identifiseer en die
tendense van kinder-vetsugtigheid te volg in die begeleiding van navorsings-gebaseerde
intervensies om hierdie belangrike gesondheidsprobleem aan te spreek.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/17955
Date12 1900
CreatorsKirsten, Anna Petronella
ContributorsMarais, Debbi, Schubl, Claudia, Stellenbosch University. Faculty of Sciences. Dept. of Interdisciplinary Health Sciences
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format111 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0026 seconds