Return to search

Relational nouns in Xhosa

Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: Relational nouns are dependent on one another in terms of how they themselves denote
e.g. brother and neigbour denote individually standing in relation to at least one other
individual in specific nouns. This study has established how relational nouns are treated in
Xhosa. The study has focused on horizontal relations with a semantic feature of [±
sibling] and hierarchical relations with two distingualising semantic features: [±
dependent] and [± kinship]. According to these two types of relations the study has then
been divided into two main sections, i.e. non-kinship relational nouns with vertical and
horizontal relation with and without any dependency. The second part concentrated on
kinship terms with emphasis on names such as marriage, lineal and collateral descent and
in-laws. Various semantic features for kinship terms have been developed. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Relasionele naamwoorde is afhanklik van mekaar in terme van hoedanig hulle self
betekenis aandui, bv. Broer en buurman dui individue aan wat in verhouding staan met
ten minste een ander individu op spesifieke maniere. Hierdie studie het vasgestel hoe
relasionale naamwoorde in Xhosa behandel word. Die studie het gefokus op horisontale
verhoudings met 'n semantiese kenmerk van [± verwantskap] en hiërargiese verhoudings
met twee onderskeie semantiese kenmerke: [±afhanklik] en [± verwantskap]. Volgens
hierdie twee tipes verhoudings is die studie verdeel in twee hoofafdelings, dit is relasionele
naamwoorde met geen verwantskap met vertikale en horisontale verhoudings met en
sonder enige afhanklikheid. Die tweede deel konsentreer op verwantskapsterme met
nadruk op sake soos die huwelik, bloedverwante in die regstreekse linie en in die syline
sowel as die aangetroude familie. Verskeie semantiese kenmerke vir verwantskapsterme
is ontwikkel.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52428
Date04 1900
CreatorsMajova, Ernest Kollie
ContributorsDu Plessis, J. A., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of African Languages.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format100 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0037 seconds