Thesis (MTh (Practical Theology and Missiology))--University of Stellenbosch, 2010. / ENGLISH ABSTRACT: The focus of the thesis is on the HIV and AIDS-related stigma and stigmatisation of
people who try to live positively with HIV/AIDS within the pandemic. The basic
assumption is that there is interplay between the HIVAIDS-related stigma as a
cultural phenomenon and the negative perception of the human body. Since a
human being is created corporeal and re-created due to the fact that human
embodiment is a fundamental ingredient for the understanding of soul, It is argued
that in a pastoral approach, a person should be understood holistically. Anthropology
within the traditional kerygmatic approach focused mainly on the notion of sin
(corruption totalis) within the theological understanding of God’s judgement
(judgemental attitude). I have proposed that pastoral anthropology should adopt
constructive paradigms and point towards the integration of embodiment
(wholeness) in a realistic approach rather than emphasising the notion of sin and
forms of dualism. The thesis departs from an eschatological and pneumatological
view of the human being, in which the concepts of resurrection and hope are equally
crucial. I further argue that a Christian spiritual perspective on embodiment is
potentially destigmatising itself. In terms of a pastoral hermeneutic I have shown that
in destigmatisation the transformation of the HIV and AIDS-related stigma
corresponds to the transformation of the mindset and paradigm of a person
(habitus). Through the process of destigmatisation people discover meaning and are
enabled to live fully embodied and responsible lives.
The thesis is designed as a literature study based on text analysis and
hermeneutical reflection. Moreover, in order to develop a pastoral anthropological
view, the Scripture is used as a reference point. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die navorsing fokus op die fenomeen van stigmatisiering binne die HIV/AIDS
pandemie. Die kernargument is dat stigmatisering as 'n sosiaal-kulturele konstrukt
binne die netwerk van verhoudinge direk in verband staan met 'n bepaalde
destruktiewe persepsie wat die vraagstuk van liggaamlikheid onmiddellik raak.
Vandaar die verdere fokus op die verband tussen liggaamlikheid en die verstaan
van die menslike siel binne die raamwerk van 'n pastorale antropologie. Die
teologiese invalshoek is die eskatologiese paradigma, die mens as 'n pneumatiese
wese en nuwe skepping. Liggaamlikheid deel gelykoorspronklik aan hierdie nuwe
wees-funksie van die mens sodat verstaan van die mens as „beliggaamde siel“
en „besielde liggaam“ alle vorme van dualisme in teologiese antropologie
teëwerk. Die totale mens is as ‘n beliggaamde mens geskep sodat in pastorale
antropologie die menslike persoon holisties verstaan moet word. Om menswees
bloot vanuit die perspektief van sonde te benader hou nie rekening met die realisme
van die Bybel wat die mens binne die raamwerk van die wysheidsliteratuur sien
vanuit die perspektief van genade en vernuwing. Eensydige fokus op die
paradigma van sonde dra by tot destruktiewe veroordelende houding (judgemental
attitude). Volgens die aard van kruisteologie is die „smet“ en „stigma“ van sonde
daar oorwin. In die lig van die opstandingsperspektief is die „dood van stigma“ totaal
uitgewis. Hierdie opstandingperspektief moet verreken word in teologiese model
wat gerig is op prosesse van destigmatisering binne pastorale hermeneutiek. Die
implikasie hiervan is die transformasie van stigmatisernde paradigmas en die skep
van pastorale houding (habitus) van begrip en medelye.
Deur ‘n dergelike proses van destigmatisasie word mense in die kern van hul weesfunksie
kwalitatief bemagtig ten einde vervulde lewens te kan ly. Die tesis volg
kwalitatiewe benadering. Dit is voorts literêre studie gebaseer op teks-analises,
kritiese reflektering en hermeneutiese metodologie.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/4103 |
Date | 03 1900 |
Creators | Washington, Vanessa Marie |
Contributors | Louw, Daniël J., University of Stellenbosch. Faculty of Theology. Dept. of Practical Theology and Missiology. |
Publisher | Stellenbosch : University of Stellenbosch |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | English |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 161 leaves |
Rights | University of Stellenbosch |
Page generated in 0.0027 seconds