Return to search

Phenotypic plasticity of upper thermal tolerance in marine invertebrates at several hierarchical and geographical scales

Thesis (MSc)--Stellenbosch University, 2012. / ENGLISH ABSTRACT: To predict the influence of temperature increases on organisms, and their capacity to respond to climate change, information on the upper thermal tolerance of organisms and its plasticity is required. However, various factors, such as rate of temperature change, may influence basal thermal tolerance and plastic responses, and consequently the vulnerability of organisms to temperature change. Although slower rates of temperature change might be more ecologically relevant, the majority of thermal tolerance studies feature rates of temperature change that are faster than those experienced by organisms in nature. Additionally, studies using slower rates of temperature change have been criticized as factors such as changes in body condition and accumulation of stress over time may confound results. This study determined the influence of fast and slow rates of temperature change and plasticity, induced by acclimation to different temperature conditions for 5 – 15 days, on the upper thermal tolerance of marine amphipod and isopod species from sub-Antarctic Marion Island and South Africa. Using congeners, intra- and inter-specific comparisons of the upper thermal tolerance and plasticity of these organisms were made across geographical regions (South Africa vs. Marion Island), across sites within regions (West coast vs. South coast of South Africa) and between tidal zones. Overall, lower rates of temperature change were found to be associated with lower values of upper thermal tolerance. At fast rates of temperature change, acclimation at high temperatures was associated with an increase in thermal tolerance, whereas at slow rates, acclimation to higher temperatures either had no effect or caused a decrease in thermal tolerance. Furthermore, microclimate recordings suggest that these organisms likely experience rates of temperature increase that are intermediate between the fast and slow rates employed in this study. Thus, in nature these marine invertebrates have upper thermal tolerances that are higher than mean environmental temperature and can likely mount plastic responses during short-term temperature variation. At slow rates of temperature change, however, the upper thermal tolerance of these organisms approximates environmental temperature and plasticity is reduced, likely increasing vulnerability to high temperatures. At the intra-specific level, upper thermal tolerance and plasticity response varied based on mass and sex, however, these effects were species-specific. Isopods inhabiting cooler but more variable microsites on the West coast of South Africa had a higher upper thermal tolerance, but similar magnitude of plasticity, than a population of the same species from the warmer, less variable South coast. Generally, Marion Island species had a lower upper thermal tolerance but higher magnitude of plasticity than South African species. The variability reported here at different hierarchical and geographical scales could be linked to the distinct thermal environments experienced, and the differing physiological and behavioural responses of populations and species to their thermal environments. This variation in thermal tolerance might be critical during environmental change and suggests that species composition may be altered in the future. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Om die invloed van temperatuur verhogings op organismes, en hul vermoë om te reageer op hierdie verandering, te voorspel, word inligting oor hoë temperatuur verdraagsaamheid van organismes en die plastisiteit hiervan, benodig. Verskeie faktore, soos die tempo van verandering, kan egter basale termiese verdraagsaamheid en plastiese reaksies beïnvloed. Dus, mag dit die tasbaarheid vir temperatuur verandering beïnvloed. Alhoewel stadiger tempo van verandering meer ekologies relevant kan wees, fokus die meerderheid van warm verdraagsaamheid studies op temperatuur veranderinge wat vinniger gebeur as wat ervaar word deur organismes in die natuur. Boonop word studies wat fokus op stadige veranderinge in temperatuur, gekritiseer omdat faktore soos ‘n verandering in liggaamstoestand en die opeenhoping van stres, potentieël die resultate kan belemmer. Hierdie studie ondersoek die invloed van vinnige en stadige temperatuur veranderinge en die plastisiteit, geïnduseer deur akklimasie, met betrekking tot verskeie temperature vir 5-15 dae. Ons fokus spesifiek op die hoë temperatuur verdraagsaamheid van mariene amphipod- en isopod spesies van sub-Antarktiese Marion Island en Suid Afrika. Deur gebruik te maak van spesies wat aan dieselfde genus behoort, is vergelykings getrek tussen intra- en inter-spesies verbande met betrekking tot hul termiese verdraagsaamheid en plastisiteit. Die studie is oor geografiese streke (Suid Afrika vs. Marion Island), tussen areas binne ‘n geografiese streek (Weskus vs. Suidkus van Suid Afrika) en tussen gety sones voltooi. Oor die algemeen was stadige temperatuur veranderinge geassosieër met ‘n laer termiese verdraagsaamheid vir hoë temperature. Met vinnige veranderinge in klimaat, was akklimasie by hoë temperature geassosieër met ‘n hoër temperatuur limiet, maar by stadige temperatuur veranderinge het akklimasie by hoë temperature geen effek gehad nie, of het ‘n afname in termiese verdraagsaamheid veroorsaak. Verder het mikroklimaat opnames aangedui dat hierdie organismes waarskynlik temperatuur verhogings ondervind in hul natuurlike habitat, wat intermediêre is van die vinnige en stadige veranderinge wat in hierdie studie gebruik is. Dus, in die natuur, het hierdie mariene invertebrate `n boonste termiese toleransies wat hoër is as die gemiddelde omgewingstemperatuur en kan hulle waarskynlik van platiese reaksies gebruik maak tydens kort-termyn temperatuur variasie. Gedurende stadige temperatuur veranderinge toon hulle alhoewel hoë termiese verdraagsaamheid teenoor die omgewingstemperature en plastisiteit is verminder, wat heel waarskynlik toenemende kwesbaarheid vir hoë temperature tot gevolg het. Op die intra-spesifieke vlak was wisseling in hoë termiese verdraagsaamheid gebaseer op liggaams massa en geslag, maar hierdie veskille was spesie-spesifiek. Isopoda wat koeler areas bewoon, met meer variasie in hul mikroklimaat, soos ondervind in die Weskus van Suid Afrika, het `n hoër termiese verdraagsaamheid. Maar, soortgelyke mate van plastisiteit, as 'n populasie van dieselfde spesie van die warmer, minder veranderlike Suidkus. Oor die algemeen het Marion-eiland spesies 'n laer termiese verdraagsaamheid, maar hoër grootte van plastisiteit as Suid-Afrikaanse spesies. Die veranderlikheid wat hier geraporteer is, kan op verskeie hiërargiese en geografiese vlakke gekoppel wees aan die unieke termiese omgewings wat hierdie organismes ervaar en aan die verskillende fisiologiese- en gedrags reaksies van populasies en spesies tot hulle termiese omgewings. Die variasie in termiese verdraagsaamheid kan krities wees tydens omgewingsverandering en dui daarop dat spesie-samestelling kan verander in die toekoms. / The British Antarctic Survey for funding

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/20402
Date03 1900
CreatorsFaulkner, Katelyn Terri
ContributorsClusella-Trullas, Susana, Chown, Steven L., Stellenbosch University. Faculty of Science. Dept. of Botany and Zoology.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Formatxiii, 89 p. : ill., maps
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.003 seconds