Return to search

'n Ontledende vergelykende studie van geselekteerde kitaarstudies van Fernando Sor (1778-1839) uit die Yepes- en Segovia-uitgawes aan die hand van die faksimilee-uitgawe

Text in Afrikaans / Die doel van die verhandeling is om vas te stel in hoe 'n mate vyftien geselekteerde studies van
Fernando Sor uit die Yepes- en Segovia-uitgawes van mekaar verskil deur die studies te vergelyk. Albei
uitgawes is ook met die faksimilee-uitgawe vergelyk om die korrektheid van die Yepes- en Segoviauitgawes
te bepaal.
Seide Yepes en Segovia het heelwat veranderings aangebring. Die kenmerkendste van hierdie verskille
word nie net uitgewys nie, maar daar word ook na moontlike redes gekyk waarom sulke verskille in die
twee uitgawes aangebring is.
Die gevolgtrekking is dat Yepes en Segovia duidelike redes gehad het waarom hulle verskil het van die
faksimilee-uitgawe. Yepes en Segovia het verskillende tegniese benaderings wat bydra tot die uniekheid
van die twee uitgawes wat vir die kitaarspeler 'n rykdom van moontlikhede bied in die uitvoering van
hierdie studies. / The aim of the dissertation is to determine the differences between the Yepes and Segovia editions by
comparing selected studies. In order to determine the correctness of the Yepes and Segovia editions both
are compared to the facsimile edition as well.
Yepes and Segovia both introduced a number of changes. The most typical of these are indicated and
possible reasons for their inclusion in the two editions are discussed.
The conclusion is that Yepes as well as Segovia had very definite reasons for including alterations to the
facsimile edition in their own editions. Both have in their own editions an individual and highly personal
approach which leaves us with the unique gifts of the two editions, and the guitar student with a variety
of possibilities in the performance of these studies. / Department of Musicology / M.Mus. (Department of Musicology)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/15845
Date11 1900
CreatorsRademeyer, Gerrit Johan
ContributorsKing, G. T.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
FormatNarciso.";"Musical analysis.";"Guitar -- Methods.";"Guitar music -- Interpretation (Phrasing

Page generated in 0.0019 seconds